所属专辑:Bles Se Grootste Treffers
歌手: Bles Bridges
时长: 03:50
Vier Woorde - Bles Bridges[00:00:00]
Written by:Com T Shultzieg/Com K Feltz/Com H Engelbrecht[00:00:01]
Die son sak weg in die verte[00:00:19]
Die hemel is vol en alleen[00:00:23]
Skynsel vol rooi verf die berge[00:00:27]
'N wolkie vlug iewers heen[00:00:31]
En breekbare drome van jou[00:00:35]
En vreugde en reën[00:00:38]
Die heel mooiste vier woorde[00:00:43]
Bring ons saam deur die lewe[00:00:47]
Die heel mooiste vier woorde[00:00:51]
Is net bedoel vir jou[00:00:55]
In my hart klink die woorde[00:00:59]
Altyd altyd om jou[00:01:03]
Die heel mooiste vier woorde[00:01:07]
Dis my liefde vir jou[00:01:11]
In die eerste akkoorde[00:01:15]
Is my liefde vir jou[00:01:19]
Die heel mooiste vier woorde[00:01:23]
Ek het jou lief[00:01:27]
Die heel mooiste vier woorde[00:01:31]
Ek het jou lief[00:01:35]
Die heel mooiste vier woorde[00:01:39]
Ek het jou lief[00:01:43]
In die eerste akkoorde[00:01:47]
Dis my liefde vir jou[00:01:51]
Die nag se sterre wat skitter[00:01:57]
Die helder glans van die maan[00:02:01]
Die melkweg glinster om vreugde[00:02:05]
Die aandwind fluister jou naam[00:02:09]
My hart sing 'n lied van liefde[00:02:13]
Wat nooit sal vergaan[00:02:16]
Die heel mooiste vier woorde[00:02:21]
Bring ons saam deur die lewe[00:02:25]
Die heel mooiste vier woorde[00:02:29]
Is net bedoel vir jou[00:02:33]
In my hart is die woorde[00:02:37]
Altyd altyd om jou[00:02:41]
Die heel mooiste vier woorde[00:02:45]
Dis my liefde vir jou[00:02:49]
In die eerste akkoorde[00:02:53]
Is my liefde vir jou[00:02:57]
Die heel mooiste vier woorde[00:03:01]
Ek het jou lief[00:03:04]
Die heel mooiste vier woorde[00:03:09]
Ek het jou lief[00:03:12]
Die heel mooiste vier woorde[00:03:17]
Ek het jou lief[00:03:20]
In die eerste akkoorde[00:03:25]
Is my liefde vir jou[00:03:29]
In die eerste akkoorde[00:03:33]
Is my liefde vir jou[00:03:37]