所属专辑:This Time I Know
歌手: Nádine
时长: 03:15
Ons Leef Vir Ons Twee - Nadine[00:00:01]
Die blare dartel in die wind[00:00:04]
Asof die tyd nie meer bestaan[00:00:12]
Met eerlikheid soos van 'n kind[00:00:19]
Jy leef selfs in my drome, niks anders bestaan[00:00:27]
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho[00:00:34]
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho[00:00:37]
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"[00:00:42]
Jou liggaam praat 'n nuwe taal[00:01:04]
Ek ken dit nie, maar ek begryp[00:01:11]
Dis ons verhaal wat ons verstaan[00:01:19]
Oor 'n liefde wat die, grense altyd skuif.[00:01:26]
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho[00:01:32]
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho[00:01:35]
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"[00:01:40]
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho[00:01:46]
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho[00:01:50]
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"[00:01:55]
Die mense om ons heen staan, plotseling opsy[00:02:09]
Ons is saam, ek leef vir jou, jy leef vir my[00:02:17]
Ek lewe vir jou[00:02:24]
Jy lewe vir my[00:02:27]
En my hart smelt as jy geluidloos sê: Jy's lief vir my[00:02:32]
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho[00:02:39]
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho[00:02:42]
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"[00:02:47]
Ek lewe vir jou [00:02:55]
Jy lewe vir my[00:02:59]
Ek lewe vir jou[00:03:02]