• 转发
  • 反馈

《Breek die Ys》歌词


歌曲: Breek die Ys

所属专辑:Breek Die Ys

歌手: Ray Dylan

时长: 03:41

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Breek die Ys

Breek die Ys - Ray Dylan[00:00:00]

Written by:Ray Dylan/Don Kelly/Niel Schoombee/Marc Brendon[00:00:08]

Lees jy my gedagtes[00:00:17]

Jy weet klaar wat ek van jou wil hê[00:00:20]

Wat ek soek en wat ek als wil sê[00:00:24]

Wo-oh[00:00:29]

Wo-oh[00:00:30]

Maak nou vol my beker[00:00:32]

Net 'n kyk en ek loop maklik oor[00:00:35]

Dis net jy wat my so kan bekoor[00:00:39]

O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand[00:00:45]

O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand[00:00:53]

Het jy 'n plekkie reg vir my[00:01:00]

Ek het gesoek en jou gekry[00:01:04]

O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand[00:01:07]

Vergeet van al die redes[00:01:32]

Wie ek is en of jy my verstaan[00:01:36]

Vat my nommer en gee vir my jou naam[00:01:40]

Wo-oh[00:01:44]

Wo-oh[00:01:45]

Vanaand 'n nuwe blaadjie[00:01:47]

Gee die pas ek volg kort op jou spoor[00:01:51]

Dis amazing hoe jy met my toor[00:01:55]

O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand[00:02:01]

O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand[00:02:08]

Het jy 'n plekkie reg vir my[00:02:16]

Ek het gesoek en jou gekry[00:02:19]

O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand[00:02:23]

O breek die ys en wys vir my wat jy wil[00:02:47]

Breek die ys en wys vir my wat jy wil[00:02:55]

Ek breek[00:03:03]

O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand[00:03:06]

O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand[00:03:13]

Het jy 'n plekkie reg vir my[00:03:20]

Ek het gesoek en jou gekry[00:03:24]

O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand[00:03:28]