所属专辑:Hartland
时长: 03:15
Die Jagtog - Coenie De Villiers/Errol Dyers[00:00:01]
My pa was 'n jagter[00:00:15]
Hy was 'n man van staal[00:00:18]
Daar was krag in elke spier[00:00:23]
Hy kon die rigting van 'n dier[00:00:24]
Soos 'n nimrod op die wind bepaal[00:00:26]
Soos die jagter van ouds[00:00:30]
Hy die spoor gesny[00:00:34]
En sekuur deur die veld[00:00:38]
Soos 'n ariese held[00:00:40]
Het my pa op die spoor gebly[00:00:42]
Om afrikaner te wees[00:00:46]
'n boer uit een stuk[00:00:49]
Was die wil van bo[00:00:54]
So het pa geglo dit was meer as net blote geluk[00:00:56]
Moenie vrees nie my seun[00:01:01]
Moenie vrees nie my seun[00:01:03]
Jy kom jou vel te na[00:01:05]
Jy kom jou vel te na[00:01:07]
Jy is boer in murg en been[00:01:09]
Wat meer kan jy vra[00:01:12]
Ons het eendag gaan jag[00:01:16]
Net ek en my pa[00:01:20]
Met die geweer teen sy skouer[00:01:24]
Was hy wyser was hy ouer[00:01:26]
Hy was méér as wat 'n seun kon vra[00:01:28]
So skuins ná drie[00:01:33]
Het hy 'n blesbok gekwes[00:01:35]
Ons het die bloedspoor gesny[00:01:40]
Langs die heuwels verby[00:01:42]
En later het ons noord noord wes[00:01:44]
Ons gewonde prooi gevolg[00:01:47]
Tot diep in die bos[00:01:50]
Waar die laatmiddagson soos net die laeveld kon[00:01:55]
Skadu's tussen bome los[00:02:00]
Moenie vrees nie my seun[00:02:03]
Moenie vrees nie my seun[00:02:05]
Jy kom jou vel te na[00:02:06]
Jy kom jou vel te na[00:02:08]
Jy is boer in murg en been[00:02:10]
Wat meer kan jy vra[00:02:13]
Maar skielik was ek bang[00:02:19]
Want in my hart het ek geweet[00:02:21]
Ons het rigting verloor[00:02:26]
Ons was áf van die spoor[00:02:28]
Pa het die pad huis toe vergeet[00:02:30]
Ja skielik was ek bang[00:02:34]
Al was dit moeilik om te glo[00:02:36]
Dat my pa kon verdwaal[00:02:41]
Dat my pa ook kon faal[00:02:43]
Maar miskien voel baie kinders tog só[00:02:45]
Moenie vrees nie my seun[00:02:49]
Moenie vrees nie my seun[00:02:51]
Jy kom jou vel te na[00:02:52]
Jy kom jou vel te na[00:02:54]
Jy is boer in murg en been[00:02:56]
Wat meer kan jy vra[00:02:59]
Wat meer kan jy vra[00:03:04]