• 转发
  • 反馈

《Die Geur van Gom》歌词


歌曲: Die Geur van Gom

所属专辑:Hartland

歌手: Jack Momple&Steven Erasmu

时长: 05:38

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Geur van Gom

Die Geur van Gom - Coenie De Villiers/Errol Dyers[00:00:00]

Ja ek was skaars 'n jaar of tien[00:00:44]

Toe't ek my eie brood verdien[00:00:50]

Op 'n straathoek met my kinnerlyf[00:00:56]

Het ek die ou beroep bedryf[00:01:02]

Bedags is ek oor geld verleë[00:01:08]

Vir 'n aalmoes uit jou BMW[00:01:13]

Maar snags as ek my flikkers gooi[00:01:19]

Is jy die jagter ék die prooi[00:01:24]

Dissie myne nie[00:01:30]

Dissie joune ie[00:01:31]

Dis 'n anner vrou se man[00:01:33]

Wat jy na vry[00:01:34]

Dissie myne nie[00:01:36]

Dissie joune ie[00:01:37]

Dis 'n anner vrou se man[00:01:38]

Wat jy na vry[00:01:41]

Wat traak dit mense[00:01:44]

Waar ek slaap[00:01:46]

Dis oral koud in die winterkaap[00:01:50]

So kom ek om so kom ek om[00:01:56]

Van kaapse reën[00:01:59]

En die geur van gom[00:02:01]

So kom ek om so kom ek om[00:02:03]

Van Kaapse reën[00:02:05]

En die geur van gom[00:02:07]

My antie woon op mitchell's plein[00:02:15]

Met 'n man sonder naam en 'n kan vol wyn[00:02:20]

Ek slaap soms op die huis se vloer[00:02:26]

En droom van 'n ma wat melkkos roer[00:02:32]

My pa se naam is onbekend[00:02:38]

Sy kind is nou 'n boy for rent[00:02:43]

Wat leef op coke en halwe brood[00:02:49]

Teen twintig moontlik lankal dood[00:02:55]

Dissie myne nie[00:03:00]

Dissie joune ie[00:03:01]

Dis 'n anner vrou se man[00:03:03]

Wat jy na vry[00:03:04]

Dissie myne nie[00:03:06]

Dissie joune ie[00:03:07]

Dis 'n anner vrou se man[00:03:08]

Wat jy na vry[00:03:10]

Wat traak dit mense[00:03:14]

Waar ek slaap[00:03:15]

Dis oral koud in die winterkaap[00:03:20]

So kom ek om so kom ek om[00:03:26]

Van Kaapse reën[00:03:29]

En die geur van gom[00:03:31]

So kom ek om so kom ek om[00:03:33]

Van Kaapse reën[00:03:35]

En die geur van gom[00:03:37]

您可能还喜欢Jack Momple&Steven Erasmu的歌曲: