所属专辑:’n Spesiale Aand Met Ray Dylan
歌手: Ray Dylan
时长: 03:48
Koning van Harte - Ray Dylan[00:00:00]
Written by:Ray Dylan/Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombee[00:00:00]
Is dit luck is dit timing wat teen my tel[00:00:09]
Om te kry daardie een wat my hart laat smelt[00:00:17]
Ek's gemaak vir 'n paar twee is meer as een[00:00:25]
En ek speel hierdie hand want ek soek die een[00:00:34]
Ek's is jou koning van harte[00:00:41]
Ek soek deur al die kaarte[00:00:45]
Daar is twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort[00:00:49]
Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte[00:00:57]
Met geluk aan my kant koningin wys vir my jou hand[00:01:05]
Of ek vat of ek gee ek wil weer probeer[00:01:19]
Deur die lag die verloor en selfs bietjie seer[00:01:27]
Want ek weet wat gaan kom gaan amazing wees[00:01:35]
Om te wen met 'n hart wat my kaarte kan lees[00:01:44]
Ek's is jou koning van harte[00:01:51]
Ek soek deur al die kaarte[00:01:55]
Daar is twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort[00:01:59]
Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte[00:02:08]
Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand[00:02:16]
Vat 'n kans om die spel met my hart te speel[00:02:25]
Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel[00:02:29]
Geluk breek elke reë l[00:02:35]
Vat 'n kans om die spel met my hart te speel[00:02:42]
Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel[00:02:46]
Geluk breek elke reë l[00:02:52]
Ek's is jou koning van harte[00:03:01]
Ek soek deur al die kaarte[00:03:05]
Daar's twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort[00:03:10]
Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte[00:03:18]
Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand[00:03:26]
Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand[00:03:34]