所属专辑:’n Spesiale Aand Met Ray Dylan
歌手: Ray Dylan
时长: 04:18
Cleopatra - Ray Dylan[00:00:01]
Written by:Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombee[00:00:01]
Ek het baklei om hier te wees[00:00:08]
Al was ek somtyds bang[00:00:16]
Het ek my man gestaan[00:00:19]
Partykeer het ek bloed gesweet[00:00:24]
Maar nou is als in plek[00:00:31]
My lewe is perfek[00:00:34]
Maar soos adam en eva simson delillah[00:00:37]
Kan versoeking n man laat lei[00:00:41]
Met jou bloedrooi lippe verbode vrugte[00:00:45]
Gaan jy my nog onder kry[00:00:49]
Niemand kan vir my verlei nie[00:00:55]
Nie soos jy nie my cleopatra[00:00:58]
Jys in beheer[00:01:02]
Oor n man wat begeer[00:01:06]
Niemand kan vir my laat voel nie[00:01:10]
Nie soos nou nie my cleopatra[00:01:13]
Ek gee my oor[00:01:18]
Wie gaan wen wie verloor[00:01:21]
Cleopatra jy[00:01:23]
Gaan my nog onderkry[00:01:27]
En soos n rots wat sal bly staan[00:01:34]
Soos n skip se anker in die oseaan[00:01:41]
Ek het alleen geluk gevind[00:01:49]
Daar was nie kettings wat my hande vas kon bind[00:01:56]
Maar soos adam en eva simson delilah[00:02:02]
Kan versoeking n man laat lei[00:02:06]
Met jou bloedrooi lippe verbode vrugte[00:02:10]
Gaan jy my nog onderkry[00:02:14]
Niemand kan vir my verlei nie[00:02:20]
Nie soos jy nie my cleopatra[00:02:23]
Jys in beheer[00:02:28]
Oor n man wat begeer[00:02:31]
Niemand kan vir my laat voel nie[00:02:35]
Nie soos nou nie my cleopatra[00:02:38]
Ek gee my oor[00:02:43]
Wie gaan wen wie verloor[00:02:46]
Cleopatra jy[00:02:48]
Mark pariya saleoko may crew sa lesko[00:02:57]
Ek sal smeek vir meer[00:03:01]
My laaste hartklop is net joune[00:03:05]
Maar vir jou sal ek op my hande dra[00:03:12]
As jy my net vra[00:03:16]
Ek sal veg vir jou tot aan die einde[00:03:20]
Niemand kan vir my verlei nie[00:03:28]
Nie soos jy nie my cleopatra[00:03:31]
Jys in beheer[00:03:35]
Oor n man wat begeer[00:03:39]
Niemand kan vir my laat voel nie[00:03:43]
Nie soos nou nie my cleopatra[00:03:46]
Ek gee my oor[00:03:51]
Wie gaan wen wie verloor[00:03:54]
Cleopatra jy[00:03:57]
Cleopatra jy[00:04:00]
Gaan my nog onderkry[00:04:04]