• 转发
  • 反馈

《Dis Verby》歌词


歌曲: Dis Verby

所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers

歌手: Ray Dylan

时长: 03:56

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Dis Verby

Dis Verby - Ray Dylan[00:00:00]

Written by:Nikolaus Presnik[00:00:01]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:00:08]

Het nog 'n kans gekry[00:00:14]

Ek is hier om hier te bly[00:00:18]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:00:23]

Laat ons liefde vlerke kry[00:00:29]

Kom lê jou hart by my[00:00:33]

Elke oomblik sonder jou[00:00:39]

Keer op keer ek't onthou[00:00:43]

Dit is nag om sonder jou te wees[00:00:47]

Elke mooi herinnering[00:00:54]

Het gedagtes teruggebring[00:00:59]

'N minuut voel 'n ewigheid[00:01:02]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:01:09]

Het nog 'n kans gekry[00:01:15]

Ek is hier om hier te bly[00:01:19]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:01:24]

Laat ons liefde vlerke kry[00:01:30]

Kom lê jou hart by my[00:01:34]

Het elke dag verby gestry[00:01:40]

Soveel keer seergekry[00:01:44]

Dit is nag om sonder jou te wees[00:01:48]

Het probeer om op te staan[00:01:55]

Die alleen wou net nie gaan[00:02:00]

'N minuut voel 'n ewigheid[00:02:03]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:02:10]

Het nog 'n kans gekry[00:02:16]

Ek is hier om hier te bly[00:02:20]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:02:25]

Laat ons liefde vlerke kry[00:02:31]

Kom lê jou hart by my[00:02:35]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:02:48]

Het nog 'n kans gekry[00:02:54]

Ek is hier om hier te bly[00:02:58]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:03:03]

Laat ons liefde vlerke kry[00:03:09]

Kom lê jou hart by my[00:03:13]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:03:18]

Het nog 'n kans gekry[00:03:25]

Ek is hier om hier te bly[00:03:28]

Dis verby en nou's dit ek en jy[00:03:34]

Laat ons liefde vlerke kry[00:03:40]

Kom lê jou hart by my[00:03:43]

Dis verby[00:03:49]