• 转发
  • 反馈

《Cleopatra》歌词


歌曲: Cleopatra

所属专辑:10+10

歌手: Ray Dylan

时长: 04:18

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Cleopatra

Cleopatra (Live) - Ray Dylan[00:00:00]

Written by:Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombee[00:00:00]

Ek het baklei om hier te wees[00:00:09]

Al was ek somtyds bang[00:00:16]

Het ek my man gestaan[00:00:19]

Partykeer het ek bloed gesweet[00:00:24]

Maar nou is als in plek[00:00:31]

My lewe is perfek[00:00:34]

Maar soos adam en eva simson delillah[00:00:37]

Kan versoeking n man laat lei[00:00:42]

Met jou bloedrooi lippe verbode vrugte[00:00:45]

Gaan jy my nog onder kry[00:00:49]

Niemand kan vir my verlei nie[00:00:55]

Nie soos jy nie my cleopatra[00:00:58]

Jys in beheer[00:01:03]

Oor n man wat begeer[00:01:06]

Niemand kan vir my laat voel nie[00:01:10]

Nie soos nou nie my cleopatra[00:01:13]

Ek gee my oor[00:01:18]

Wie gaan wen wie verloor[00:01:21]

Cleopatra jy[00:01:24]

Gaan my nog onderkry[00:01:27]

En soos n rots wat sal bly staan[00:01:34]

Soos n skip se anker in die oseaan[00:01:41]

Ek het alleen geluk gevind[00:01:49]

Daar was nie kettings wat my hande vas kon bind[00:01:56]

Maar soos adam en eva simson delilah[00:02:03]

Kan versoeking n man laat lei[00:02:07]

Met jou bloedrooi lippe verbode vrugte[00:02:10]

Gaan jy my nog onderkry[00:02:14]

Niemand kan vir my verlei nie[00:02:20]

Nie soos jy nie my cleopatra[00:02:23]

Jys in beheer[00:02:28]

Oor n man wat begeer[00:02:31]

Niemand kan vir my laat voel nie[00:02:35]

Nie soos nou nie my cleopatra[00:02:38]

Ek gee my oor[00:02:43]

Wie gaan wen wie verloor[00:02:46]

Cleopatra jy[00:02:49]

Gaan my nog onderkry[00:02:57]

Maar vir jou sal ek op my kniee val[00:02:59]

Ek sal smeek vir meer[00:03:01]

My laaste hartklop is net joune[00:03:05]

Maar vir jou sal ek op my hande dra[00:03:12]

As jy my net vra[00:03:16]

Ek sal veg vir jou tot aan die einde[00:03:20]

Niemand kan vir my verlei nie[00:03:28]

Nie soos jy nie my cleopatra[00:03:31]

Jys in beheer[00:03:36]

Oor n man wat begeer[00:03:39]

Niemand kan vir my laat voel nie[00:03:43]

Nie soos nou nie my cleopatra[00:03:46]

Ek gee my oor[00:03:51]

Wie gaan wen wie verloor[00:03:54]

Cleopatra jy baby[00:03:57]

Cleopatra jy[00:04:00]

Gaan my nog onderkry[00:04:04]