所属专辑:God Van Wonders
歌手: Willie Joubert
时长: 03:43
God Van Wonders - Willie Joubert[00:00:01]
Jy kan die storms nie beheer nie[00:00:07]
Jy kan die sonlig nooit verdoof[00:00:11]
Jy kan die branders nie beteuel nie[00:00:15]
Of beveel om oop te kloof[00:00:18]
Jy kan die vis en brood[00:00:22]
Vir mense nie vermeerder[00:00:25]
Of op water loop[00:00:29]
Ons dien'n God van wonders[00:00:32]
Jy kan die blinde nie laat sien nie[00:00:38]
Of verlamdes weer laat loop[00:00:42]
Jy kan die dowes nie laat hoor nie[00:00:46]
Of kan jy siekes dalk genees[00:00:49]
Jy kan'n hart van klip[00:00:53]
Nie breek met al jou woorde[00:00:56]
Ons here kan[00:01:00]
Ons dien'n God van wonders[00:01:03]
As ek in die aand na die sterre kyk[00:01:08]
En ek sien die maan wat helder skyn[00:01:12]
Dan weet ek as die oggend breek[00:01:15]
Is dit weer'n nuwe wonders[00:01:18]
So gaan elke dag by ons verby[00:01:23]
Met soveel wat gebeur om jou en my[00:01:27]
My here leef[00:01:31]
Ons dien'n God van wonders[00:01:34]
Wie kan die wentelbane vashou[00:01:39]
Wie kan die sterre laat verskiet[00:01:43]
Wie kan die lewe wek en vorm[00:01:47]
In'n lee moederskoot[00:01:51]
Wie hou die kosmos[00:01:54]
In die holte van sy hande[00:01:56]
Die here doen[00:02:02]
Ons dien'n God van wonders[00:02:04]
As ek in die aand na die sterre kyk[00:02:09]
En ek sien die maan wat helder skyn[00:02:13]
Dan weet ek as die oggend breek[00:02:17]
Is dit weer'n nuwe wonder[00:02:20]
So gaan elke dag by ons verby[00:02:25]
Met soveel wat gebeur om jou en my[00:02:28]
My here leef[00:02:32]
Ons dien'n God van wonders[00:02:35]
As ek in die aand na die sterre kyk[00:02:56]
En ek sien die maan wat helder skyn[00:02:59]
Dan weet ek as die oggend breek[00:03:03]
Is dit weer'n nuwe wonder[00:03:06]
So gaan elke dag by ons verby[00:03:11]
Met soveel wat gebeur om jou en my[00:03:15]
My here leef[00:03:19]
Ons dien'n God van wonders[00:03:21]
My here leef[00:03:26]
Ons dien'n God van wonders[00:03:29]