所属专辑:Strikdas - Die Film Klankbaan
歌手: Len Muller
时长: 03:01
Smag Na Jou - Len Muller[00:00:00]
Written by:L Muller[00:00:01]
Probleme raak groot as geloof verdwyn[00:00:41]
Mense lyk vreemd as die lug wegkwyn[00:00:45]
Berge is groot en my woorde klein[00:00:50]
Skyn op die pad wat na jou toe lei[00:00:54]
Jy moenie so ver wees nie[00:01:00]
Moenie so ver wees nie[00:01:04]
Want jys die asem in my[00:01:08]
Die lug op my pad[00:01:11]
Ek kan nie sonder jou leef nie[00:01:13]
En my ontdekkings in toom[00:01:17]
Is dat ek jou verloon[00:01:20]
Alles in my smag na jou[00:01:23]
Ek smag na jou[00:01:26]
Ek smag na jou[00:01:31]
Ek smag na jou[00:01:35]
Ek smag na jou[00:01:40]
Ek smag na jou[00:01:44]
Gee my tog vlerke op die wind wil ek gly[00:01:50]
Ver bo die twyfel wat in my kom bly[00:01:54]
Vol van myself en die leun sluk my in[00:01:59]
Daar waar ek eindig is waar jy begin[00:02:03]
Jy moenie so ver wees nie[00:02:09]
Moenie so ver wees nie[00:02:11]
Moenie so ver wees nie[00:02:14]
Want jys die asem in my[00:02:17]
Die lug op my pad[00:02:20]
Ek kan nie sonder jou leef nie[00:02:22]
En my ontdekkings in toom[00:02:26]
Is dat ek jou verloon[00:02:29]
Alles in my smag na jou[00:02:32]
Ek smag na jou[00:02:35]
Ek smag na jou[00:02:40]
Ek smag na jou[00:02:44]
Ek smag na jou[00:02:49]
Ek smag na jou[00:02:53]