• 转发
  • 反馈

《Die Hemel Weet》歌词


歌曲: Die Hemel Weet

所属专辑:Afrikaans se Goue Sterre

歌手: Manie Jackson

时长: 04:22

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Hemel Weet

Die Hemel Weet - Manie Jackson[00:00:00]

Die lewe loop n vreemde pad[00:00:24]

Wat n mens soms nie beplan[00:00:30]

Maar jy't n keuse wat jy daarvan maak[00:00:36]

Soms kyk jy terug na n verdwaalde weg en[00:00:47]

Somtyds dink jy jy was reg[00:00:53]

Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand[00:01:00]

En die hemel weet ek was lief vir jou[00:01:10]

Sal ek jou nooit vas kan hou[00:01:17]

Is dit als te laat om n weer probeer te maak[00:01:23]

En die vlamme brand die hel breek los[00:01:34]

Vir elke traan het dit ons gekos[00:01:40]

Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand[00:01:47]

Nou staan ons hier die kruispad wag[00:02:09]

Nie links of regs sien ek die lig[00:02:15]

Wie se keuse is dit hierdie keer[00:02:22]

Jy kyk weer terug jy raak verward[00:02:33]

Ek draai maar links en ek volg die swart[00:02:39]

Want hier staan dit weer tussen jou en my vanaand[00:02:45]

En die hemel weet ek was lief vir jou[00:02:56]

Sal ek jou nooit vas kan hou[00:03:02]

Is dit als te laat om n weer probeer te maak[00:03:08]

En die vlamme brand die hel breek los[00:03:20]

Vir elke traan het dit ons gekos[00:03:25]

Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand[00:03:32]

En die vlamme brand die hel breek los[00:03:43]

Vir elke traan het dit ons gekos[00:03:49]

Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand[00:03:55]