所属专辑:Ek Wens Jy’s Myne
歌手: Ray Dylan
时长: 03:14
My Angel Face (天使般的面容) - Ray Dylan[00:00:00]
Written by:Jerry Rix/Mark Spiro/Sarah Theron[00:00:01]
Hoe bepaal mens die waarde[00:00:14]
Miljoene mense op aarde[00:00:18]
En ek vind jou geluk klop aan my deur[00:00:22]
Weet jy hoe hard ek al baklei het[00:00:31]
En hoe die wêreld my verlei het[00:00:36]
En toe kom jy 'n wonderwerk gebeur[00:00:40]
My Angel-face ek sal jou nooit verlaat[00:00:49]
Altyd jou hart in my hande dra[00:00:54]
Glo my my engel ek hoort by jou[00:00:58]
Belowe jou ek's joune[00:01:02]
My Angel-face as ons ons foto's kyk[00:01:07]
Die mooiste memories van ek en jy[00:01:11]
Dit maak nie saak wat die mense sê[00:01:15]
Ons liefde is vir altyd[00:01:20]
Ek dink nou terug aan ons skooldae[00:01:36]
'N Duisend kinders duisend vrae[00:01:40]
Oor waar en hoe en wie's vir wie bedoel[00:01:44]
As jy maar weet hoe ek gewonder[00:01:54]
Sou ek my lewe dalk ook sonder[00:01:58]
Daai iemand leef wat weet nie hoe ek voel[00:02:02]
My Angel-face ek sal jou nooit verlaat[00:02:11]
Altyd jou hart in my hande dra[00:02:16]
Glo my my engel ek hoort by jou[00:02:20]
Belowe jou ek's joune[00:02:24]
My Angel-face as ons ons foto's kyk[00:02:29]
Die mooiste memories van ek en jy[00:02:33]
Dit maak nie saak wat die mense sê[00:02:38]
Ons liefde is vir altyd[00:02:42]
My Angel-face ek sal jou nooit verlaat[00:02:47]
Altyd jou hart in my hande dra[00:02:51]
Glo my my engel ek hoort by jou[00:02:56]
Belowe jou ek's joune[00:03:00]