• 转发
  • 反馈

《Gaan sê vir die angels》歌词


歌曲: Gaan sê vir die angels

所属专辑:Emoji - Hartseer Liedjies

歌手: Adam Tas

时长: 02:23

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Gaan sê vir die angels

Begrawe vir my in die Platteland[00:00:07]

Gooi my kissie toe met Bosveld sand [00:00:10]

Met geen lig wat skyn[00:00:13]

Begrawe vir my in die Platteland[00:00:17]

Balsem vir my met Oil of Olay[00:00:24]

Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo[00:00:27]

En los vir my[00:00:30]

Daar doer in die Platteland[00:00:34]

Gaan sê vir die angels[00:00:40]

Gaan sê vir die angels[00:00:43]

Gaan sê vir die angels[00:00:47]

Ek’s op pad na bo[00:00:50]

Gaan sê vir die angels[00:00:54]

Gaan sê vir die angels[00:00:57]

Gaan sê vir die angels[00:01:01]

Ek’s op pad na bo[00:01:04]

As die Here my kom haal op 'n dag soos die[00:01:08]

Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap[00:01:11]

Daar doer in die Platteland[00:01:18]

En gee my goed vir die wat dit soek[00:01:25]

Los net my kierie, my skoene en my hoed[00:01:29]

Vergeet van my[00:01:32]

Begrawe vir my in die Platteland[00:01:36]

Gaan sê vir die angels[00:01:42]

Gaan sê vir die angels[00:01:45]

Gaan sê vir die angels[00:01:49]

Ek’s op pad na bo[00:01:52]

Gaan sê vir die angels[00:01:55]

Gaan sê vir die angels[00:01:59]

Gaan sê vir die angels[00:02:02]

Ek’s op pad na bo[00:02:05]

Gaan begrawe my in die Platteland[00:02:10]

Gooi my kissie toe [00:02:13]

Met Bosveld sand[00:02:15]