• 转发
  • 反馈

《So verlief》歌词


歌曲: So verlief

所属专辑:10+10

歌手: Adam Tas

时长: 03:38

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

So verlief

So Verlief - Adam Tas[00:00:00]

Written by:Adam Tas[00:00:09]

Laat my ryk word[00:00:18]

Asseblief[00:00:21]

Nie met baie geld nie[00:00:25]

Maar met so klein bietjie lief[00:00:27]

Laat my oud word saammet jou[00:00:32]

Maak my suksesvol[00:00:42]

Asseblief[00:00:45]

Nie met n' fancy huis nie[00:00:49]

Maar met n' kaya vir my en haar ooo[00:00:51]

Waar ons kan speel na die sterre staar[00:00:56]

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:01:03]

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:01:09]

En ooee ooee ooee ek is so verlief[00:01:17]

Maak my geduldig[00:01:38]

Asseblief[00:01:41]

Om haar te troos as sy huil[00:01:44]

En om kwaad vir verstaan te ruil[00:01:48]

Maak van my n' gentle man[00:01:52]

Maak my standvastig[00:01:59]

Asseblief[00:02:01]

Hu hu hu hu hu[00:02:03]

Soos die rots waarop my huisie staan[00:02:05]

Die getroue draai van ons wentelbaan[00:02:08]

Maak vir my net soos dit[00:02:13]

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:02:19]

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:02:26]

En ooee ooee ooee ek is so verlief[00:02:33]

Bridge[00:02:40]

Koop n' ring vir daai vinger[00:02:40]

Waarom jy my draai[00:02:43]

Hey hey[00:02:46]

En ek koop n' rok vir daai lyfie[00:02:47]

Wat jy so swaai[00:02:50]

Want ek is so verskriklik verlief[00:02:55]

Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:03:01]

En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou[00:03:08]

En ooee ooee ooee ek is so verlief[00:03:15]

En ooee ooee ooee ek is so verlief[00:03:28]