所属专辑:10+10
歌手: Adam Tas
时长: 03:41
In Die Huis Waar Stilte Woon - Adam Tas[00:00:00]
Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhout[00:00:08]
En hyt gewoon op n plaas duskant senekal[00:00:17]
Dit was n veë plaas met 'n mooi opstal[00:00:21]
En dis moeilik om te glo[00:00:24]
Dis die huis waar stilte woon[00:00:27]
En die kamers se ruit is steeds gebreek[00:00:34]
Daar waar n kant gordyn sy tong uitsteek[00:00:38]
Die skerwe nog op die plankvloer le[00:00:41]
In die huis waar stilte woon[00:00:47]
Sy was sy vrou sy vriend sy lover[00:00:51]
En hyt haar lief soos geen ander[00:00:58]
O en sy was die ma wat sy kinders moes dra[00:01:05]
Sy was sy vrou sy vriend en sy lover[00:01:12]
Hy se my baby ek trap n bloedspoor tot hier voor ons agterdeur[00:01:19]
En voor ons god se altaar-skaaf ek nou my kniee deur[00:01:26]
En hy het haar gekry op die plaas se stoep[00:01:37]
Haar arms en haar bene was vol bloed[00:01:40]
Hyt haar vas gedruk en nog asem in haar lyf gesoek[00:01:44]
Sy was sy vrou sy vriend sy lover[00:01:53]
En hyt haar lief soos geen ander[00:02:00]
O en sy was die ma wat sy kinders moes dra[00:02:08]
Sy was sy vrou sy vriend en sy lover[00:02:15]
En hy strooi haar as in n bloedrivier[00:02:22]
Spoel tot op strande ver van hier[00:02:26]
Sodat haar siel kan woon in n sandkasteel[00:02:29]
En die kinders heel dag hul ma kan speel[00:02:33]
En laat wilde rose deur sy geraamtes rank[00:02:40]
Oggend mis[00:02:44]
Sodat vlinders vlugtig sitplek vind[00:02:48]
Op die plekke waar hy stukkend is[00:02:50]
Sy was sy vrou sy vriend sy lover[00:02:56]
En hyt haar lief soos geen ander[00:03:03]
O en sy was die ma wat sy kinders moes dra[00:03:11]
Sy was sy vrou sy vriend en sy lover[00:03:17]
Maar dis asof sy deur hom na die donker kyk[00:03:25]