• 转发
  • 反馈

《Ek Klop aan Jou Hart》歌词


歌曲: Ek Klop aan Jou Hart

所属专辑:Grootste Treffers So Ver

歌手: Nicholis Louw

时长: 04:16

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Klop aan Jou Hart

Ek Klop Aan Jou Hart - Nicholis Louw[00:00:00]

O ek verlang na jou want jy is ver van my[00:00:15]

Jy is ver van my ek klop aan jou hart[00:00:22]

O ek verlang na jou want jy is ver van my[00:00:30]

Jy is ver van my ek klop aan jou hart[00:00:37]

Die winde waai vanaand hier deur my hart[00:00:45]

Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap[00:00:53]

My koffie is koud en bitter beskuit is hard[00:01:00]

En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart[00:01:07]

O ek verlang na jou want jy is ver van my[00:01:15]

Jy is ver van my ek klop aan jou hart[00:01:22]

Ja ek droom van jou maar jy is ver van my[00:01:30]

Jy is ver van my ek klop aan jou hart[00:01:37]

Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat[00:01:45]

Maar ek voel alweer die winter in my hart[00:01:52]

Die myle en die draaie is in my pad[00:02:00]

Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart[00:02:07]

O ek verlang na jou want jy is ver van my[00:02:15]

Jy is ver van my ek klop aan jou hart[00:02:22]

Ja ek droom van jou maar jy is ver van my[00:02:30]

Jy is ver van my ek klop aan jou hart[00:02:37]

Want saans as ek hier lê wil ek jou langs my hê[00:02:45]

En sonder om te droom wil ek sê[00:02:53]

Ver van my[00:03:03]

Ver van my[00:03:04]

Ver van my[00:03:06]

Ver van my[00:03:08]

Ver van my[00:03:10]

Ver van my[00:03:12]

O ek verlang na jou want jy is ver van my[00:03:13]

Ver van my[00:03:19]

Jy is ver van my[00:03:20]

Ver van my ek klop aan jou hart[00:03:23]

O ek verlang na jou want jy is ver van my[00:03:28]

Jy is ver van my ek klop aan jou hart[00:03:35]

Ja ek droom van jou maar jy is ver van my[00:03:43]

Jy is ver van my ek klop aan jou hart[00:03:50]

Ek klop aan jou hart[00:03:57]

Ek klop aan jou hart[00:04:01]

Ek klop aan jou hart[00:04:03]

Ek klop aan jou hart[00:04:05]