• 转发
  • 反馈

《My Hart Is Aan Die Brand》歌词


歌曲: My Hart Is Aan Die Brand

所属专辑:My Hart Is Aan Die Brand

歌手: Nicholis Louw

时长: 03:34

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

My Hart Is Aan Die Brand

My Hart Is Aan Die Brand - Nicholis Louw[00:00:01]

Daar kom 'n tyd in elke man se lewe[00:00:18]

Wat jy wil weet net waar die liefde lê[00:00:25]

Dan kom daar 'n girl en sy draai jou drome om[00:00:33]

En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby[00:00:40]

Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo[00:00:47]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:00:51]

Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan[00:00:54]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:00:58]

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin[00:01:02]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:01:06]

My hart is aan die brand[00:01:10]

My hart is aan die brand[00:01:12]

My hart is aan die brand oor jou[00:01:14]

Daar is 'n plan en daar is 'n rede[00:01:20]

Maak net die beste van wat jy kry[00:01:28]

Daar is nie 'n tyd nie die beste kom vanself[00:01:35]

Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien[00:01:42]

Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo[00:01:49]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:01:53]

Sit my af en sit my aan[00:01:57]

Ek wil bly en ek wil gaan[00:01:59]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:01]

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin[00:02:04]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:08]

My hart is aan die brand[00:02:12]

My hart is aan die brand[00:02:14]

My hart is aan die brand oor jou[00:02:16]

Ek kan my geluk nie glo[00:02:20]

Ek was onder nou's ek bo[00:02:21]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:23]

Sit my af en sit my aan[00:02:27]

Ek wil bly en ek wil gaan[00:02:29]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:31]

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin[00:02:35]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:38]

My hart is aan die brand[00:02:43]

My hart is aan die brand[00:02:44]

My hart is aan die brand oor jou[00:02:46]

Ek kan my geluk nie glo[00:02:50]

Ek was onder nou's ek bo[00:02:51]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:02:54]

Sit my af en sit my aan[00:02:57]

Ek wil bly en ek wil gaan[00:02:59]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:03:01]

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin[00:03:05]

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê[00:03:08]

My hart is aan die brand[00:03:13]

My hart is aan die brand[00:03:15]

My hart is aan die brand oor jou[00:03:16]

My hart is aan die brand[00:03:20]

My hart is aan die brand[00:03:22]

My hart is aan die brand oor jou[00:03:24]