所属专辑:4 Werke (feat. Elizma Theron , Ray Dylan & Nicholis Louw)
时长: 04:15
Kyk diep in my oë - Monique/Elizma Theron/Ray Dylan/Nicholis Louw[00:00:00]
Written by:Niel Schoom[00:00:01]
Wat voel dan beter as liefde[00:00:07]
Daai gevoel wat jou laat aand wakker hou[00:00:11]
Niks is tog meer as mooi woorde[00:00:15]
Daai oomblikke wat ons vashou[00:00:18]
Dis daai doellose aande[00:00:23]
Die lag en stories en jou hand vashou[00:00:27]
Daai stoute trek in jou oë[00:00:31]
Daai spieëls waarvan ek so hou[00:00:34]
Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my[00:00:41]
Dis waar liefde in my bly[00:00:46]
Wat jy sien is wat jy kry[00:00:50]
Kyk diep in my oë en jy sal weet[00:00:57]
Jy is als waarvan ek hou[00:01:02]
En my hart behoort aan jou[00:01:06]
En op wolk nommer nege wil ek bly[00:01:12]
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry[00:01:16]
Oral om my sien ek jou[00:01:23]
Ek maak my oë toe en ek weet jy's daar[00:01:27]
My klere ruik sommer na jou[00:01:31]
Die maan en die sterre spel jou naam[00:01:35]
O jou lippe vertroos my[00:01:39]
Jou glimlag steel die hart uit my[00:01:43]
Dis in jou stem en jou woorde[00:01:47]
Net die plek sal ek ook kry[00:01:51]
Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my[00:01:57]
Dis waar liefde in my bly[00:02:02]
Wat jy sien is wat jy kry[00:02:06]
Kyk diep in my oë en jy sal weet[00:02:13]
Jy is als waarvan ek hou[00:02:18]
En my hart behoort aan jou[00:02:22]
Behoort aan jou[00:02:25]
En op wolk nommer nege wil ek bly[00:02:28]
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry[00:02:32]
Verliefdheid kan jy nêrens koop nie[00:02:40]
Niemand kan jou daarvan keer nie[00:02:44]
Niks voel beter as daai simpelgeit[00:02:48]
Daai gevoel kan jy nie kies nie[00:02:56]
Tot jy dit voel sal jy nie weet nie[00:03:00]
Dis waar alles tog begin[00:03:04]
Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my[00:03:13]
Dis waar liefde in my bly[00:03:18]
Wat jy sien is wat jy kry[00:03:22]
Kyk diep in my oë en jy sal weet[00:03:28]
Jy is als waarvan ek hou[00:03:34]
En my hart behoort aan jou[00:03:38]
Behoort aan jou[00:03:41]
En op wolk nommer nege wil ek bly[00:03:44]
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry[00:03:48]
By jou kry[00:03:53]
En op wolk nommer nege wil ek bly[00:03:56]
Dit is liefde en dis wat ek by jou kry[00:04:00]
By jou kry[00:04:05]