• 转发
  • 反馈

《Ysterlong》歌词


歌曲: Ysterlong

所属专辑:Man Van Stof

歌手: Adam Tas

时长: 02:41

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ysterlong

Ysterlong - Adam Tas[00:00:00]

Written by:Adam Tas/Koekoes Bezuidenhout[00:00:01]

Dis amper 12 uur in die studie saal[00:00:12]

Daar's 7 dae se huiswerk om in te haal[00:00:14]

Dit kruip al nader aan daardie tyd[00:00:17]

Wanneer albei wysers boontoe kyk[00:00:20]

Hier 'n storie wat al jare loop[00:00:23]

As die manne laatnag staan en skelm rook[00:00:26]

Oor 'n ding wat sleepvoet deur die gange dwaal[00:00:29]

Wie weet wanneer hy vir jou kom haal[00:00:32]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:00:35]

As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:00:38]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:00:41]

Hy dwaal heel nag in die gange rond[00:00:44]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:00:47]

As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:00:50]

Is jy bang vir hom bang vir hom[00:00:52]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:00:55]

En vloog deur die eetsaal waar die planke kraak[00:01:04]

En die winter parmantig aan jou nekvel raak[00:01:07]

Dan hardloop jy die trappies twee twee op[00:01:10]

Elke haar op jou arms staan kierts regop[00:01:13]

Jou roommate lê al lank en snork[00:01:16]

Trap hom in die ribbes laat hy wakker word[00:01:19]

Vannaand lê julle weer en blaas toe knyp[00:01:22]

Going to the loo will be a big mistake[00:01:25]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:01:28]

As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:01:31]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:01:33]

Hy dwaal heel nag in die gange rond[00:01:36]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:01:39]

As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:01:42]

Is jy bang vir hom bang vir hom[00:01:45]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:01:48]

Daar's iets wat hyg in die donker gang[00:01:57]

Dit laat jou so bietjie na jou ma verlang[00:02:00]

Jy voel al sy vingers om jou nek[00:02:03]

Vlug boetie vulg na jou eie plek[00:02:06]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:02:09]

As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:02:12]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:02:14]

Hy dwaal heel nag in die gange rond[00:02:17]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:02:20]

As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:02:23]

Is jy bang vir hom bang vir hom[00:02:26]

Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:02:29]