所属专辑:Rock Daai Lyfie
时长: 03:31
Mamma - Nicholis Louw[00:00:00]
Mamma dankie vir wie ek is[00:00:13]
Dankie vir wat ek nooit sal wees[00:00:19]
Daar's baie wat ek graag wou sê[00:00:25]
As ek vergeet[00:00:30]
Vergewe my[00:00:33]
Mamma jy was nog altyd daar[00:00:37]
Jy't my geleer jy't my bewaar[00:00:44]
As ek my lewe oor kan kry[00:00:50]
Wens ek Ma[00:00:55]
's daar by my daar by my[00:00:57]
En ek weet jy't gedroom[00:01:04]
En ek weet jy't geglo[00:01:07]
En ek’s jammer ek was nie altyd onder jou oë[00:01:10]
Maar ek is waar ek is want Ma't my gely[00:01:16]
Ek mis jou ek mis jou[00:01:23]
Mamma miskien was ek verkeerd[00:01:29]
Jou trane sal ek nooit vergeet[00:01:36]
Vandag wil ek net jammer sê[00:01:42]
Ek's lief vir jou[00:01:46]
Vergewe my vergewe my[00:01:50]
En ek weet jy't gedroom[00:01:56]
En ek weet jy't geglo[00:01:59]
En ek’s jammer ek was nie altyd onder jou oë[00:02:02]
Maar ek is waar ek is want Ma't my gely[00:02:08]
Ek mis jou ek mis jou ek mis jou[00:02:14]
Mamma ek hoop jy's trots op my[00:02:43]
Ek hoop vandag maak ek jou bly[00:02:49]
As ek my lewe oor kan kry[00:02:55]
Wens ek Ma[00:03:00]
's daar by my[00:03:03]
Want ek weet jy't geglo saam my gedroom[00:03:10]
Hierdie lied is net vir jou Mamma[00:03:16]