所属专辑:’n Spesiale Aand Met Adam Tas
歌手: Adam Tas
时长: 03:05
Ysterlong (Live) - Adam Tas[00:00:00]
Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhout[00:00:01]
Dis amper 12 uur in die studie saal[00:00:30]
Daar's 7 dae se huiswerk om in te haal[00:00:32]
Dit kruip al nader aan daardie tyd[00:00:35]
Wanneer albei wysers boontoe kyk[00:00:38]
Hier 'n storie wat al jare loop[00:00:41]
As die manne laatnag staan en skelm rook[00:00:43]
Oor 'n ding wat sleepvoet deur die gange dwaal[00:00:46]
Wie weet wanneer hy vir jou kom haal[00:00:48]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:00:51]
As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:00:53]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:00:56]
Hy dwaal heel nag in die gange rond[00:00:59]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:01:01]
As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:01:04]
Is jy bang vir hom bang vir hom[00:01:07]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:01:09]
En vloog deur die eetsaal waar die planke kraak[00:01:22]
En die winter parmantig aan jou nekvel raak[00:01:25]
Dan hardloop jy die trappies twee twee op[00:01:27]
Elke haar op jou arms staan kierts regop[00:01:30]
Jou roommate lê al lank en snork[00:01:32]
Trap hom in die ribbes laat hy wakker word[00:01:35]
Vannaand lê julle weer en blaas toe knyp[00:01:37]
Going to the loo will be a big mistake[00:01:40]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:01:43]
As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:01:45]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:01:48]
Hy dwaal heel nag in die gange rond[00:01:50]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:01:53]
As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:01:56]
Is jy bang vir hom bang vir hom[00:01:58]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:02:01]
Daar's iets wat hyg in die donker gang[00:02:24]
Dit laat jou so bietjie na jou ma verlang[00:02:27]
Jy voel al sy vingers om jou nek[00:02:29]
Vlug boetie vulg na jou eie plek[00:02:32]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:02:34]
As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:02:37]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:02:39]
Hy dwaal heel nag in die gange rond[00:02:42]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:02:44]
As jy by die studiesaal se trappies afkom[00:02:47]
Is jy bang vir hom bang vir hom[00:02:50]
Is jy bang vir hom hy's ysterlong[00:02:52]