• 转发
  • 反馈

《Ek Kan Weer In Liefde Glo》歌词


歌曲: Ek Kan Weer In Liefde Glo

所属专辑:n Spesiale Aand Met, Heinz Winckler

歌手: Heinz Winckler

时长: 03:20

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Kan Weer In Liefde Glo

Ek Kan Weer In Liefde Glo - Heinz Winckler[00:00:00]

Written by:Ronan Keating/Lars Jensen/Martin M. Larsson/Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:01]

Jy maak dit[00:00:04]

So maklik[00:00:06]

Om op te staan na al die seer[00:00:08]

Ek sien jou[00:00:13]

Nou langs my[00:00:15]

Jy was nog altyd daar gewees[00:00:16]

Gebreekte[00:00:21]

Beloftes[00:00:23]

Het my weer op my knieë gedwing[00:00:25]

Verlore[00:00:29]

Gebroke[00:00:31]

Maar jy het weer hoop die terug gebring[00:00:33]

Jy't my geleer om weer te glo[00:00:38]

En ek[00:00:44]

Ek kan weer in liefde glo[00:00:48]

Ek kan weer glo aan iets wat[00:00:52]

Groter is as net ek en jy[00:00:55]

Ek[00:01:01]

Ek kan nou weer asem haal[00:01:04]

Ek kan weer terug gaan na die dae[00:01:08]

Toe ek myself kon wees[00:01:12]

Ek kan weer in liefde glo[00:01:17]

Om my lê[00:01:25]

Die skerwe[00:01:26]

En jy pak alles terug in plek[00:01:28]

Daar's niks meer[00:01:32]

Verlore[00:01:34]

En nou voel alles weer perfek[00:01:36]

Jy't my geleer om weer te glo[00:01:41]

En ek[00:01:47]

Ek kan weer in liefde glo[00:01:51]

Ek kan weer glo aan iets wat groter[00:01:55]

Is as net ek en jy[00:01:59]

Ek kan nou weer asem haal[00:02:07]

Ek kan weer terug gaan na die dae[00:02:11]

Toe ek myself kon wees[00:02:14]

Ek kan weer in liefde glo[00:02:19]

Waar sal ons sonder liefde wees[00:02:22]

Jy't my geleer om weer te glo[00:02:29]

En ek[00:02:35]

Ek kan weer in liefde glo[00:02:38]

Ek kan weer glo aan iets wat groter[00:02:43]

Is as net ek en jy hapte ek en jy[00:02:47]

Ek[00:02:52]

Ek kan nou weer asem haal[00:02:55]

Ek kan weer terug gaan na die dae[00:02:59]

Toe ek myself kon wees[00:03:02]

Ek kan weer in liefde glo[00:03:07]