所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Heinz Winckler
时长: 03:18
Vat My Hand - Heinz Winckler[00:00:01]
Soos ek staan hier in jou oe[00:00:09]
Weet ek jy is gestuur van bo[00:00:13]
Om met my hart te toor[00:00:19]
En elke keer wat ek jou soen[00:00:25]
Begin my wereld draai en ek weet[00:00:29]
Ons is bedoel[00:00:35]
So vat my hand[00:00:40]
En moenie los[00:00:41]
My lewe vir jou[00:00:43]
Dis wat liefde kos[00:00:45]
Ons het n lewe saam begin[00:00:47]
Want die engele[00:00:52]
Het ons na mekaar gebring[00:00:55]
Elke keer wat ek aan jou raak[00:01:01]
Begin my hartdie waarheid praat[00:01:06]
Wat ons is bedoel[00:01:11]
En omdat ons vir mekaar gemaak is[00:01:17]
Weet ek in my hart[00:01:22]
Dat jy ook so voel[00:01:24]
So vat my hand[00:01:31]
En moenie los[00:01:33]
My lewe vir jou[00:01:35]
Dis wat liefde kos[00:01:37]
Ons het n lewe saam begin[00:01:39]
Want die engele[00:01:44]
Het ons na mekaar gebring[00:01:46]
So vat my hand[00:01:52]
En moenie los[00:01:53]
My lewe vir jou[00:01:55]
Dis wat liefde kos[00:01:57]
Ons het n lewe saam begin[00:01:59]
Want die engele[00:02:04]
Het ons na mekaar gebring[00:02:07]
Jy's die bloed wat vloei hier in my are[00:02:12]
Jy's die stram van my hart se snare[00:02:17]
Jy's die lug wat skyn op n donker pad[00:02:21]
Jy's die beste besluit wat ek kon[00:02:26]
So vat my hand[00:02:34]
En moenie los[00:02:35]
My lewe vir jou[00:02:37]
Dis wat liefde kos[00:02:39]
Ons het n lewe saam begin[00:02:41]
Want die engele[00:02:46]
Het ons na mekaar gebring[00:02:49]
So vat my hand[00:02:53]
En moenie los[00:02:56]
My lewe vir jou[00:02:57]
Dis wat liefde kos[00:02:59]
Ons het n lewe saam begin[00:03:02]
Want die engele[00:03:06]
Het ons na mekaar gebring[00:03:08]