所属专辑:20 Goue Treffers
歌手: Heinz Winckler
时长: 03:44
24/7/365 - Heinz Winckler[00:00:00]
Written by:Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:09]
Tyd vlieg vinnig by ons verby elke[00:00:18]
Oomblik is n skat vir jou en my[00:00:22]
Maak nie saak[00:00:25]
Waar ek is saam met jou nie jou nie[00:00:27]
Ek sê te veel eendag as ek groot is[00:00:32]
Maar wat as ons dan uitloose op hier en nou[00:00:36]
Van uitstel gaan daar afstel kom gryp die dag gou[00:00:40]
Oh 24 7 3 6 5[00:00:46]
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:00:50]
H** lief ek is vir jou[00:00:54]
Oh 24 7 3 6 5[00:01:00]
Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys[00:01:05]
H** lief ek is vir jou[00:01:09]
Vir jou[00:01:15]
4 seisoene week 25[00:01:24]
Die horlosie se wyser tik net voort[00:01:27]
Wens dinge kan bietjie minder jaag soos dit hoort[00:01:31]
Soos dit hoort[00:01:35]
As n tydmasjien moontlik was[00:01:38]
Sou ek net belangstel indien dit vir my[00:01:42]
Nog n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee[00:01:45]
Oh 24 7 3 6 5[00:01:52]
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:01:56]
H** lief ek is vir jou[00:02:00]
Oh 24 7 3 6 5[00:02:06]
Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys[00:02:10]
H** lief ek is vir jou[00:02:14]
Ek wens ek was n towenaar[00:02:22]
Dan maak ek elke liewe jaar n skrikkeljaar[00:02:25]
Om n hele ekstra dag te kry om by jou te bly[00:02:28]
24 7 3 6 5[00:02:36]
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:02:39]
H** lief ek is vir jou[00:02:43]
24 7 3 6 5[00:02:51]
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf[00:02:54]
H** lief ek is vir jou[00:02:58]
Oh 24 7 3 6 5[00:03:04]
Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys[00:03:08]
H** lief ek is vir jou[00:03:13]
Vir jou[00:03:19]
Vir jou[00:03:23]
Vir jou[00:03:27]
Vir jou[00:03:34]