所属专辑:10+10
歌手: Adam Tas
时长: 03:23
Skilpadtepel - Adam Tas[00:00:00]
Written by:Adam Tas[00:00:08]
Hy was die baas van 'n dorperplaas[00:00:16]
Met die naam van skilpadtepel[00:00:20]
Maar die reën bly weg sy skape vrek[00:00:23]
Hy vat sy vrou na 'n ander plek[00:00:27]
Hy was die baas van 'n verlate plaas[00:00:31]
Met die naam van skilpadtepel[00:00:34]
In die hartjie van die boesmanland[00:00:38]
Waar die son 'n[00:00:41]
Christen in die hel in brand[00:00:43]
Hy bid vir reën mag god hom seën hierdie jaar[00:00:45]
En hy bid vir die here wat die hemel en sy dorpers gemaak het[00:00:52]
En met gebuigde knieë voor 'n droë krip gaan staan hy[00:00:59]
Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel[00:01:06]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:01:14]
Ja en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel[00:01:19]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:01:26]
Daar op skilpadtepel[00:01:33]
Hy drink sy olof bergh nou met regte coke[00:01:51]
Hy braai sy skaap op doringhout[00:01:55]
Sy veld loop geil die tweeling lam[00:01:58]
Want daar onder op sy plaas staan 'n oorvol dam[00:02:02]
Ja en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel[00:02:07]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:02:14]
Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel[00:02:20]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:02:27]
Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel[00:02:33]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:02:40]
Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel[00:02:46]
En sy koring kom sy gannatjies blom[00:02:54]
Daar op skilpadtepel[00:03:00]