所属专辑:Kings of africa
时长: 05:37
Halala Afrika - Johannes Kerkorrel[00:00:00]
Toe die wêreld hier nog jong was[00:00:04]
En die horison wyd en oop[00:00:08]
Was dit groen hier in die halfrond [00:00:12]
Suid van die ewenaar[00:00:17]
En in die skemer as die son sak[00:00:21]
En die beeste huis toe loop[00:00:25]
Klink die roepstem van die vrouwe oor[00:00:30]
Die heuvels van die land[00:00:34]
Halala halala ewig is ons afrika [00:00:38]
Halala halala ewig is ons afrika [00:00:46]
Tula tula mtanami [00:00:55]
Tula tula sanaboni [00:00:59]
Tula tula mtanami [00:01:03]
Ubab uzobuya sihlale naye [00:01:07]
Ubab uzobuya sihlale sonke [00:01:11]
Hmmm-hmmm[00:01:15]
Toe kom die skepe uit die weste [00:01:18]
Wit seile oor die see[00:01:22]
Om te vra vir kos en water[00:01:26]
En te bly vir so veel meer [00:01:30]
En die land wat een tyd oop was [00:01:34]
Die land het ons verruil[00:01:39]
Vir die ghetto's van die[00:01:43]
Stede is ons koperdraad gegee [00:01:45]
Halala halala halala halala[00:01:51]
Ewig is ons afrika[00:01:55]
Kamnandi [00:01:58]
Halala halala halala halala[00:01:59]
Ewig is ons afrika[00:02:03]
Tula tula mtanami [00:02:08]
Tula tula sanaboni [00:02:11]
Tula tula mtanami [00:02:16]
Ubab uzobuya sihlale naye [00:02:19]
Ubab uzobuya sihlale sonke [00:02:23]
Hmmm-hmmm[00:02:28]
Daar was rykdom in die maag[00:03:03]
Van ons moeder afrika[00:03:07]
Diamante en ook steenkool [00:03:11]
Goud edel metaal[00:03:16]
En die mense word die slawe hier[00:03:19]
Want die mense word betaal[00:03:24]
Om te tonnel in die aarde elke[00:03:28]
Greintjie uit te haal[00:03:32]
En die groot en oop grasvlaktes[00:03:36]
Span dit toe met doringdraad[00:03:40]
En van die olifant tot die gemsbok al[00:03:44]
Die diere moes kom buig[00:03:49]
Voor die mag van die grootwildjagter[00:03:53]
Voor die mag van sy groot geweer[00:03:57]
Totdat net die stilte oorbly [00:04:01]
Totdat net die stilte heers [00:04:05]
Halala halala halala halala[00:04:09]
Ewig is ons afrika [00:04:13]
Kamnandi [00:04:16]
Halala halala halala halala[00:04:17]
Ewig is ons afrika [00:04:21]
Halala halala halala halala[00:04:26]
Ewig is ons afrika [00:04:30]
Kamnandi [00:04:33]
Halala halala halala halala[00:04:34]
Ewig is ons afrika [00:04:38]
Halala halala halala halala[00:04:43]
Ewig is ons afrika [00:04:47]
Kamnandi [00:04:50]
Halala halala halala halala[00:04:51]
Ewig is ons afrika [00:04:55]
Kamnandi [00:04:58]
Halala halala halala halala[00:04:59]
Sasiphila[00:05:03]
Sasiphila [00:05:05]
Kamnandi [00:05:06]
Kamnandi[00:05:07]
Halala halala halala[00:05:08]
Mayibuye Afrika[00:05:11]
Sasidjapolutjoloythina[00:05:14]
Halala halala halala halala[00:05:16]
Sasiphila[00:05:20]
Sasiphila[00:05:21]
Kamnandi [00:05:22]
Kamnandi [00:05:23]
Halala halala halala mayibuye Afrika[00:05:24]