• 转发
  • 反馈

《Hoe Ek Voel》歌词


歌曲: Hoe Ek Voel

所属专辑:Hoe Ek Voel

歌手: Johannes Kerkorrel

时长: 04:42

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Hoe Ek Voel

Hoe Ek Voel - Johannes Kerkorrel[00:00:00]

As ek jou kon vertel[00:00:08]

As ek jou net kon laat sien[00:00:17]

Sou ek 'n skilder opdrag gee[00:00:24]

Om 'n prent vir jou te verf[00:00:29]

En as hy eindelik klaarmaak[00:00:33]

As hy sy meesterstuk voltooi[00:00:37]

Sou jy weet jy sou weet[00:00:42]

As jy teen die tyd nog vergeet[00:00:45]

Hoe ek voel hoe ek voel[00:00:49]

Oor jou[00:00:57]

As ek jou net kon laat sien[00:01:25]

As ek jou net kon laat lees[00:01:34]

Sou ek 'n faxmasjien gaan huur[00:01:42]

En gedigte vir jou stuur[00:01:46]

En as jy anderkant dit kry[00:01:50]

As jy dit uithaal en jy kyk[00:01:54]

Sou jy weet jy sou weet[00:01:58]

As jy teen die tyd nog vergeet[00:02:03]

Hoe ek voel hoe ek voel[00:02:07]

Oor jou[00:02:15]

As ek jou net kon laat lees[00:02:43]

As ek jou net kon laat hoor[00:02:51]

Sou ek 'n koor na jou toe stuur[00:02:59]

Serenade in die laatnaguur[00:03:04]

En as jy wakker word een aand[00:03:07]

En jou vensters staan wyd oop[00:03:12]

Sou jy weet jy sou weet[00:03:16]

As jy teen die tijd nog vergeet[00:03:20]

Hoe ek voel hoe ek voel[00:03:24]

Oor jou[00:03:32]

Jy sou weet[00:03:41]

Jy sou dit weet[00:03:45]

Jy sou dit weet[00:03:50]

Jy sou dit weet[00:03:53]

As jy teen die tijd nog vergeet[00:03:57]

Hoe ek voel hoe ek voel[00:04:02]

Oor jou[00:04:10]

您可能还喜欢Johannes Kerkorrel的歌曲: