• 转发
  • 反馈

《Kinders Van Die Wind》歌词


歌曲: Kinders Van Die Wind

所属专辑:4Warm

歌手: 4Werke

时长: 03:50

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Kinders Van Die Wind

Kinders Van Die Wind - 4Werke[00:00:00]

Written by:Koos Du Plessis[00:00:01]

Ek ken n ou ou liedjie[00:00:35]

Van lewenswel en wee[00:00:42]

Van lank vergane skepe in[00:00:49]

Die kelders van die see[00:00:57]

Die woorde is vergete[00:01:04]

En tog die deuntjie draal[00:01:11]

Soos vaag bekende grepies in[00:01:18]

N baie ou verhaal[00:01:25]

Van swerwers sonder rigting[00:01:32]

Van soekers wat nooit vind[00:01:39]

En eindelik was almal maar[00:01:46]

Net kinders van die wind[00:01:53]

Gesigte drome name[00:02:11]

Is deur die wind verwaai[00:02:18]

En waarheen daardie woorde is[00:02:26]

Sou net n kind kon raai[00:02:33]

Swerwers sonder rigting[00:02:39]

Soekers wat nooit vind[00:02:47]

En eindelik was almal maar[00:02:54]

Net kinders van die wind[00:03:01]

En eindelik was almal maar[00:03:08]

Net kinders van die wind[00:03:15]

Net kinders van die wind[00:03:30]