• 转发
  • 反馈

《Jy slaan die wind in my seile》歌词


歌曲: Jy slaan die wind in my seile

所属专辑:Jy slaan die wind in my seile

歌手: 4Werke

时长: 03:44

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Jy slaan die wind in my seile

Jy slaan die wind in my seile - 4Werke[00:00:00]

Written by:Emil Struwig/Nicholis Louw/Niel Schoombee[00:00:00]

Wat sou ek sonder jou doen[00:00:20]

Daars towerkrag in jou oggend soen[00:00:22]

Die hitte van jou liggaam teen my lyf[00:00:25]

Jou deurmekaar geslaapte praat[00:00:30]

Virewig wil ek so wakker raak[00:00:32]

Die dag is lank maar vir nou is jy by my[00:00:35]

Bly hier in die oomblik[00:00:39]

Jy is ongelooflik[00:00:41]

Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly[00:00:44]

My hart is in jou hande[00:00:49]

Daars geen sterker bande[00:00:51]

N oomblik soos nou bly n leeftyd in my[00:00:54]

Jy jy slaan die wind die wind in my seile[00:01:03]

Teen alle getuie[00:01:10]

En jy jy is my rigting die antwoord vir my[00:01:13]

En jys nog mooier as more vir my[00:01:20]

Want die wind in my seile is jy[00:01:25]

Ek wonder soms hoe ek dit doen[00:01:33]

Maar ek kan nie kla as jy my soen[00:01:35]

Kan n ewigheid le teen jou lyf[00:01:38]

Jou oggend bepaal jou hele dag[00:01:43]

En ek dink aan jou tot vannag[00:01:45]

Ek verlang na jou arms om my lyf[00:01:48]

Bly hier in die oomblik[00:01:52]

Jy is ongelooflik[00:01:54]

Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly[00:01:57]

My hart is in jou hande[00:02:02]

Daars geen sterker bande[00:02:05]

N oomblik soos nou bly n leeftyd in my[00:02:07]

Jy jy slaan die wind die wind in my seile[00:02:16]

Teen alle getuie[00:02:23]

En jy jy is my rigting die antwoord vir my[00:02:26]

En jys nog mooier as more vir my[00:02:33]

Want die wind in my seile is jy[00:02:38]

Ja dis die klein dinge ja die kein dinge[00:02:46]

Wat saak maak wat saak maak[00:02:50]

En jy maak liefdes kringe ja liefdes kringe[00:02:55]

Om my hart met elke sonsak vanaand[00:03:01]

Jy jy slaan die wind die wind in my[00:03:09]

Seile[00:03:14]

Teen alle getuie[00:03:16]

En jy jy is my rigting die antwoord vir my[00:03:18]

En jys nog mooier as more vir my[00:03:26]

Want die wind in my seile is jy[00:03:31]