所属专辑:Die Platinum Reeks
歌手: 4Werke
时长: 03:59
Roete Na Jou Hart (你心中的路) - 4Werke[00:00:00]
Written by:Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombee/Kobus "Koekoes" Bezuidenhoud[00:00:00]
Sal Die[00:00:08]
Roete na jou hart[00:00:10]
Vir my kurter raak[00:00:14]
Dit by 'n vreemde pad[00:00:18]
Waar sal[00:00:23]
Waar sal ek jou vind[00:00:26]
In n' wereldwyd[00:00:29]
Na al hierdie tyd[00:00:33]
Maar ek[00:00:39]
Ek byl nog hoop kry[00:00:41]
Kan jy my kry[00:00:46]
Op die lang pad[00:00:48]
In die groot karoo[00:00:49]
Met die maan daar bo wat skyn[00:00:51]
Hou my na by[00:00:55]
En wys jou hart vir my[00:00:57]
Sal jy my met[00:01:01]
Jou saam vat[00:01:03]
Op die vreemde strate[00:01:05]
Van 'n nuwe stad[00:01:07]
En my naam roep[00:01:10]
En my hart joune maak[00:01:13]
Nou is die einde in sig[00:01:17]
Die reis is verby[00:01:20]
Ek het die roete na jou hart gekry[00:01:22]
In stilte[00:01:28]
Roep ek jou naam[00:01:31]
Tot jy rigting vind[00:01:35]
En eendag langs my staan[00:01:38]
Jou woord[00:01:43]
Jou woorde broei in my[00:01:46]
En die boodskap bly[00:01:50]
Al gaan die dae verby[00:01:54]
Sal dit[00:01:59]
Sal dit wel kan sin maak[00:02:01]
Kan jy my kry[00:02:06]
Op die lang pad[00:02:08]
In die groot karoo[00:02:10]
Met die maan daar bo wat skyn[00:02:12]
Hou my n by[00:02:16]
En wys jou hart vir my[00:02:18]
Sal jy my met[00:02:22]
Jou saam vat[00:02:24]
Op die vreemde strate[00:02:26]
Van 'n nuwe stad[00:02:27]
En my naam roep[00:02:31]
En my hart joune maak[00:02:33]
Nou is die einde is sig[00:02:38]
Die reis is verby[00:02:40]
Ek het die roete na jou hart gekry[00:02:43]
Is die dae tot stof vergaan[00:02:49]
U glas lief bly staan[00:02:57]
Kan jy my kry[00:03:04]
Op die lang pad[00:03:06]
In die groot karoo[00:03:08]
Met die maan daar bo wat skyn[00:03:10]
Hou my na by[00:03:13]
En wys jou hart vir my[00:03:15]
Sal jy my met[00:03:19]
Jou saam vat[00:03:21]
Op die vreemde strate[00:03:23]
Van 'n nuwe stad[00:03:25]
En my naam roep[00:03:29]
En my hart joune maak[00:03:31]
Nou is die einde in sig[00:03:35]
Die reis is verby[00:03:38]
Ek het die roete na jou hart gekry[00:03:40]
Ek het die roete na jou hart gekry[00:03:48]