所属专辑:n Spesiale Aand Met, Heinz Winckler
歌手: Heinz Winckler
时长: 03:46
Dis Daai 20 Minute (Live) - Heinz Winckler[00:00:00]
Written by : Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon/Alette Winckler[00:00:01]
Die lang pad huistoe le nog voor[00:00:09]
Ek kon jou verlange op jou voice mail hoor[00:00:13]
Ek weet dis laat[00:00:23]
Baby lekker slaap xoxo[00:00:24]
Ek sal jou met n soen kom wakker maak[00:00:27]
Uhmm mmm mmm[00:00:32]
Al waaraan ek kan dink[00:00:37]
Jaa al waaraan ek kan dinnnkkk[00:00:41]
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan[00:00:47]
Dis daai wakker word oomblik[00:00:52]
Net ons 2 saam[00:00:54]
Ons le en kyk na mekaar[00:00:57]
Daai stop voor die storm[00:01:00]
Kan die heel aand na jou staar[00:01:02]
Dis daai 20 minute voor die weker lawaai[00:01:05]
Dis jou wakker word oe wat jou droom verraai[00:01:10]
Net nog 1 minuut[00:01:15]
Daai stop voor die storm[00:01:17]
Speel n oomblik of 2[00:01:19]
Ek wag vir die liggies[00:01:25]
Van die stad[00:01:26]
Die maan se strale[00:01:29]
Verlig die kronkelpad[00:01:31]
Sing saam met die songs op die radio[00:01:38]
En elke woord laat my dink aan my en jou[00:01:43]
Al waaraan ek kan dink[00:01:52]
Jaa al waaraan ek kan diiinnnnnkkkkk[00:01:56]
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan[00:02:02]
Dis daai wakker word oomblik[00:02:07]
Net ons 2 saam[00:02:10]
Ons le en kyk na mekaar[00:02:13]
Daai stop voor die storm[00:02:15]
Kan die heel aand na joi staar[00:02:17]
Dis daai 20 minute voor die weker lawaai[00:02:21]
Dis jou wakker word oe wat jou droom verraai[00:02:26]
Net nog n minuut[00:02:30]
Daai stop voor die storm[00:02:33]
Speel n oomblik of 2[00:02:35]
15 km voor ek langs jou le[00:02:40]
Voor inkruip tyd[00:02:43]
En ek die deur toe sluit[00:02:44]
10 minute is wat die gps se[00:02:49]
En gaan ons twee[00:02:53]
Lepel le[00:02:56]
Dis daai wakker word oomblik[00:03:02]
Net ons twee saam[00:03:05]
Ons le en kyk na mekaar[00:03:07]
Daai stop voor die storm[00:03:10]
Ek kan die heel aand na jou staar[00:03:11]
Dis daai 20 minute voor die weker lawaai[00:03:15]
Dis jou wakker word oe wat jou droom verraai[00:03:20]
Net nog n minuut[00:03:25]
Daai stop voor die storm[00:03:28]
Teen n oomblik of 2[00:03:30]
Dis deur n oomblik[00:03:34]
N oomblik[00:03:36]
N oomblik of 2[00:03:38]