• 转发
  • 反馈

《Speel Jy My, Speel Ek Jou?》歌词


歌曲: Speel Jy My, Speel Ek Jou?

所属专辑:Vergeet en Vergewe

歌手: Nicholis Louw

时长: 03:45

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Speel Jy My, Speel Ek Jou?

Speel Jy My, Speel Ek Jou? - Nicholis Louw[00:00:00]

Speel jy my speel ek jou[00:00:15]

Los my hand vat dit nou[00:00:16]

Kom ons speel met die reëls[00:00:18]

Kom ons breek een nou[00:00:20]

Die geheim is die game[00:00:22]

Vir hoe lank kan jy dit hou[00:00:24]

Speel jy my speel ek jou[00:00:29]

Los my hand vat dit nou[00:00:31]

Kom ons speel met die reëls[00:00:33]

Kom ons breek een nou[00:00:35]

Die geheim is die game[00:00:37]

Vir hoe lank kan jy dit hou[00:00:38]

Jy sit my aan[00:00:44]

Wys my met jou oë waar ek moet gaan[00:00:47]

Jy doen dit weer[00:00:51]

Jy wys my als wat ek moet leer[00:00:54]

Probeer weer[00:00:59]

Gee jy op of gaan jy my nog iets leer[00:01:02]

Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry[00:01:06]

Speel jy my speel ek jou[00:01:14]

Los my hand vat dit nou[00:01:15]

Kom ons speel met die reëls[00:01:17]

Kom ons breek een nou[00:01:19]

Die geheim is die game[00:01:21]

Vir hoe lank kan jy dit hou[00:01:23]

Speel jy my speel ek jou[00:01:28]

Los my hand vat dit nou[00:01:30]

Kom ons speel met die reëls[00:01:32]

Kom ons breek een nou[00:01:34]

Die geheim is die game[00:01:36]

Vir hoe lank kan jy dit hou[00:01:37]

Soek jy vir my[00:01:43]

Soek jy my of wil jy my net verlei[00:01:46]

Jy maak my mal[00:01:50]

As jy so voel en in my arms val[00:01:53]

Kom oor die lyn[00:01:58]

Waar ek stop of gaan jy net verdwyn[00:02:01]

Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry[00:02:05]

Speel jy my speel ek jou[00:02:13]

Los my hand vat dit nou[00:02:14]

Kom ons speel met die reëls[00:02:16]

Kom ons breek een nou[00:02:18]

Die geheim is die game[00:02:20]

Vir hoe lank kan jy dit hou[00:02:22]

Speel jy my speel ek jou[00:02:27]

Los my hand vat dit nou[00:02:29]

Kom ons speel met die reëls[00:02:31]

Kom ons breek een nou[00:02:33]

Die geheim is die game[00:02:35]

Vir hoe lank kan jy dit hou[00:02:37]

Speel jy my speel ek jou[00:02:57]

Los my hand vat dit nou[00:02:59]

Kom ons speel met die reëls[00:03:01]

Kom ons breek een nou[00:03:02]

Die geheim is die game[00:03:04]

Vir hoe lank kan jy dit hou[00:03:06]

Speel jy my speel ek jou[00:03:12]

Los my hand vat dit nou[00:03:13]

Kom ons speel met die reëls[00:03:15]

Kom ons breek een nou[00:03:17]

Die geheim is die game[00:03:19]

Vir hoe lank kan jy dit hou[00:03:21]

Speel jy my speel ek jou[00:03:26]

Los my hand vat dit nou[00:03:28]

Kom ons speel met die reëls[00:03:30]

Kom ons breek een nou[00:03:32]

Die geheim is die game[00:03:34]

Vir hoe lank kan jy dit hou[00:03:36]

Speel jy my[00:03:41]