• 转发
  • 反馈

《Kyk diep in my o》歌词


歌曲: Kyk diep in my o

所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers

歌手: 4Werke

时长: 04:13

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Kyk diep in my o

Kyk diep in my oë (凝视我的眼) - 4Werke[00:00:00]

Written by:Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombee[00:00:03]

Wat voel dan beter as liefde[00:00:07]

Daai gevoel wat jou laat aand wakker hou[00:00:11]

Niks is tog meer as mooi woorde[00:00:15]

Daai oomblikke wat ons vashou[00:00:19]

Dis daai doellose aande[00:00:23]

Die lag en stories en jou hand vashou[00:00:27]

Daai stoute trek in jou oë[00:00:31]

Daai spieëls waarvan ek so hou[00:00:35]

Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my[00:00:41]

Dis waar liefde in my bly[00:00:46]

Wat jy sien is wat jy kry[00:00:50]

Kyk diep in my oë en jy sal weet[00:00:57]

Jy is als waarvan ek hou[00:01:02]

En my hart behoort aan jou[00:01:06]

En op wolk nommer nege wil ek bly[00:01:12]

Dit is liefde en dis wat ek by jou kry[00:01:16]

Oral om my sien ek jou[00:01:23]

Ek maak my oë toe en ek weet jy's daar[00:01:27]

My klere ruik sommer na jou[00:01:31]

Die maan en die sterre spel jou naam[00:01:35]

O jou lippe vertroos my[00:01:39]

Jou glimlag steel die hart uit my[00:01:44]

Dis in jou stem en jou woorde[00:01:47]

Net die plek sal ek ook kry[00:01:51]

Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my[00:01:57]

Dis waar liefde in my bly[00:02:02]

Wat jy sien is wat jy kry[00:02:06]

Kyk diep in my oë en jy sal weet[00:02:13]

Jy is als waarvan ek hou[00:02:18]

En my hart behoort aan jou[00:02:22]

En op wolk nommer nege wil ek bly[00:02:28]

Dit is liefde en dis wat ek by jou kry[00:02:32]

Verliefdheid kan jy nêrens koop nie[00:02:41]

Niemand kan jou daarvan keer nie[00:02:45]

Niks voel beter as daai simpelgeit[00:02:49]

Daai gevoel kan jy nie kies nie[00:02:57]

Tot jy dit voel sal jy nie weet nie[00:03:00]

Dis waar alles tog begin[00:03:05]

Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my[00:03:13]

Dis waar liefde in my bly[00:03:18]

Wat jy sien is wat jy kry[00:03:22]

Kyk diep in my oë en jy sal weet[00:03:29]

Jy is als waarvan ek hou[00:03:34]

En my hart behoort aan jou[00:03:38]

En op wolk nommer nege wil ek bly[00:03:44]

Dit is liefde en dis wat ek by jou kry[00:03:48]

En op wolk nommer nege wil ek bly[00:03:56]

Dit is liefde en dis wat ek by jou kry[00:04:00]