所属专辑:Groot, Groter, Grootste Treffers
歌手: Heinz Winckler
时长: 03:47
Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler[00:00:00]
Die langpad huistoe lê nog voor[00:00:09]
Ek kon jou verlange op jou voicemail hoor[00:00:13]
Ek weet dis laat[00:00:23]
Baby lekker slaap[00:00:24]
Ek sal jou met 'n soen kom wakker maak[00:00:27]
Mmmmm[00:00:31]
Al waaraan ek kan dink[00:00:37]
Ja al waaraan ek kan aan dink[00:00:41]
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan[00:00:47]
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam[00:00:52]
Ons lê en kyk na mekaar[00:00:56]
Daai stil voor storm[00:00:59]
Kan die heelnag na jou staar[00:01:01]
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai[00:01:05]
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai[00:01:10]
En nog 'n minuut daai stil voor die storm[00:01:15]
Steel 'n oomblik of twee[00:01:19]
Ek wag vir die liggies van die stad[00:01:24]
Die maan se strale verlig die kronkelpad[00:01:29]
Sing saam met die songs op die radio[00:01:38]
En elke woord laat my dink aan my en jou[00:01:43]
Al waaraan ek kan dink[00:01:52]
Ja al waaraan ek kan aan dink[00:01:56]
Dis daai 20 minute voor ons op moet staa[00:02:02]
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam[00:02:07]
Ons lê en kyk na mekaar[00:02:12]
Daai stil voor die storm[00:02:15]
Kan die heelnag na jou staar[00:02:17]
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai[00:02:21]
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai[00:02:26]
En nog 'n minuut[00:02:30]
Daai stil voor die storm[00:02:33]
Steel 'n oomblik of twee[00:02:35]
15 kilometer voor ek langs jou lê[00:02:40]
Voor inkruip tyd en ek moet deur toe sluip[00:02:44]
10 minute is wat die GPS sê[00:02:49]
Dan gaan ons twee lepel lê[00:02:53]
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan[00:02:57]
Dis daai wakker word oomblik[00:03:02]
Met ons twee saam[00:03:05]
Ons lê en kyk na mekaar[00:03:07]
Daai stil voor die storm[00:03:10]
Kan die heelnag na jou staar[00:03:11]
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai[00:03:16]
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai[00:03:21]
En nog 'n minuut[00:03:25]
Daai stil voor die storm[00:03:28]
Steel 'n oomblik of twee[00:03:29]
Steel 'n oomblik[00:03:34]
Ja 'n oomblik[00:03:36]
'N oomblik of twee[00:03:38]