所属专辑:Vergeet en Vergewe
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:57
Net vir My - Nicholis Louw[00:00:00]
Swaar moes U heeldag dra[00:00:24]
Aan U 'n kruis gegee[00:00:26]
U't nooit gekla of vra[00:00:28]
Wat sal verligting gee[00:00:31]
Die doringkroon gedra[00:00:33]
Die skare tart en skree[00:00:35]
Verdra dit tree vir tree[00:00:38]
Gekreun en meegegee[00:00:40]
Steeds moes U verder dra[00:00:42]
Niemand het omgegee[00:00:44]
U't hul vergewe ja[00:00:47]
Al het U niks oortree[00:00:49]
Sou hul die vrees gewaar[00:00:51]
Toe spykers deur U breek[00:00:54]
Die plek is Golgota[00:00:56]
Waar U die laaste woorde skree[00:00:59]
Ek loof U naam o Heer[00:01:04]
Die lyding en die seer[00:01:08]
Wat U moes deurmaak[00:01:13]
Vir my[00:01:18]
Ek buig nou voor U neer[00:01:22]
En bring U alle eer[00:01:27]
Want U het gesterf[00:01:32]
Net vir my[00:01:37]
U het weer opgestaan[00:01:45]
U het die dood oorwin[00:01:48]
Na die hemel opgevaar[00:01:50]
Waar engelkore sing[00:01:52]
Die lyding is verby[00:01:54]
U het my plek berei[00:01:57]
Om vir altyd te bly[00:01:59]
Daar is 'n plek langs U vir my[00:02:01]
Ek loof U naam o Heer[00:02:07]
Die lyding en die seer[00:02:11]
Wat U moes deurmaak[00:02:16]
Vir my[00:02:21]
Ek buig nou voor U neer[00:02:25]
En bring U alle eer[00:02:30]
Want U het gesterf[00:02:35]
Net vir my[00:02:40]
Ek loof U naam o Heer[00:03:03]
Die lyding en die seer[00:03:07]
Wat U moes deurmaak[00:03:12]
Vir my[00:03:17]
Ek buig nou voor U neer[00:03:21]
En bring U alle eer[00:03:26]
Want U het gesterf[00:03:31]
Net vir my[00:03:36]