• 转发
  • 反馈

《Praat Met My》歌词


歌曲: Praat Met My

所属专辑:My Hart Is Aan Die Brand

歌手: Nicholis Louw

时长: 04:26

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Praat Met My

Praat Met My- Nicholis Louw [00:00:00]

Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan[00:00:09]

Alles het verander toe jy voor my kom staan[00:00:17]

En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou[00:00:23]

Maar nou moet jy onthou[00:00:30]

Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan[00:00:36]

Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan[00:00:43]

As jy my roep is ek daar[00:00:51]

ons loop die pad mos saam[00:00:54]

Al wat ek vra is praat met my[00:00:57]

Praat met my ek wil jou verstaan[00:01:05]

Praat met my sê as iets jou pla[00:01:13]

Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie[00:01:20]

Sê vir my sê my waar jy staan[00:01:27]

Jy kry nie soms die[00:01:35]

kaarte wat jy so graag wil hê[00:01:36]

En jou trane kom dan[00:01:42]

later wat gaan jou hart dan sê[00:01:44]

En blindelings probeer jy dan[00:01:49]

om jou hartseer weg te steek[00:01:53]

Jou hart wil breek praat met my[00:01:56]

Praat met my ek wil jou verstaan[00:02:04]

Praat met my sê as iets jou pla[00:02:11]

Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie[00:02:19]

Sê vir my sê my waar jy staan[00:02:26]

Waarvoor is ek daar as jy[00:02:33]

nie in my kan vertrou[00:02:37]

Weet jy hoe verkeerd[00:02:41]

dit is vir die liefde wat ons bou[00:02:43]

Is jy in of is jy uit besluit[00:02:48]

dit nou besluit dit nou[00:02:51]

Besluit dit nou[00:02:54]

Besluit dit nou[00:03:01]

Praat met my ek wil jou verstaan[00:03:10]

Praat met my sê as iets jou pla[00:03:17]

Praat met my Praat met my[00:03:25]

Sê vir my sê my waar jy staan[00:03:32]

Praat met my ek wil jou verstaan[00:03:39]

Praat met my sê as iets jou pla[00:03:47]

Praat met my Praat met my[00:03:54]

Sê vir my sê my waar jy staan[00:04:01]

Sê vir my sê my waar jy staan[00:04:12]