所属专辑:Hier naby Jou
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:58
Tussen Die Lakens Dans - Nicholis Louw[00:00:00]
Ek het 'n girl sy's mooier as my drome[00:00:16]
Haar warm liefde ek is skoon verlore[00:00:24]
Sy maak my mal my wê reld het verander[00:00:32]
Ek maak die reë ls kom staan 'n bietjie nader[00:00:40]
Kom aan kom aan kom aan[00:00:43]
Want niemand sal jou uit my arms kan steel[00:00:46]
Vanaand wil ek als met jou kom deel[00:00:50]
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans[00:00:54]
Gaan ek en jy tussen die lakens dans[00:00:58]
Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou[00:01:02]
Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou[00:01:06]
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans[00:01:10]
Gaan ek en jy tussen die lakens dans[00:01:14]
Ons liefde brand en niemand kan die vlam blus is dit te warm vir jou[00:01:25]
Kom voel die vuur voel hoe warm dit is[00:01:33]
Jy maak my mal my wê reld het verander[00:01:40]
Ek maak die reë ls kom staan 'n bietjie nader[00:01:48]
Kom aan kom aan kom aan[00:01:52]
Want niemand sal jou uit my arms kan steel[00:01:55]
Vanaand wil ek als met jou kom deel[00:01:59]
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans[00:02:03]
Gaan ek en jy tussen die lakens dans[00:02:07]
Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou[00:02:11]
Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou[00:02:15]
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans[00:02:19]
Gaan ek en jy tussen die lakens dans[00:02:22]
Gaan ek en jy tussen die lakens dans[00:02:26]
En baby baby as die son op kom[00:02:30]
Hou jy my vas in die oggendson[00:02:38]
En jy soen my sag net jy maak my dag[00:02:45]
Dan begin ons weer voor en dan doen ons dit oor[00:02:49]
Come on come on come on[00:03:07]
Want niemand sal jou uit my arms kan steel[00:03:10]
Vanaand wil ek als met jou kom deel[00:03:14]
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans[00:03:18]
Gaan ek en jy tussen die lakens dans[00:03:21]
Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou[00:03:25]
Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou[00:03:30]
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans[00:03:33]
Gaan ek en jy tussen die lakens dans[00:03:37]
Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans[00:03:41]
Gaan ek en jy tussen die lakens dans[00:03:45]
Gaan ek en jy tussen die lakens dans[00:03:49]