所属专辑:Roulette
歌手: NRG
时长: 03:30
Roulette - NRG[00:00:01]
Written by:Vaughan Gar[00:00:01]
Oh oh oh[00:00:09]
Jou woorde se wat my hart wil hoor[00:00:18]
Maar jou dade gee iets anders voor[00:00:22]
As ons saam is voel jy deel van my[00:00:26]
Maar op'n afstand jy my vermy[00:00:29]
Moet ek my kanse waag[00:00:33]
Om verder jou na te jaag[00:00:35]
Hoe meer op die spel is[00:00:36]
Hoe meer kan ek verloor[00:00:38]
Sit ek my geld op jou[00:00:40]
Vat ek die kans vir nou[00:00:42]
Speel ek die kleur wat jy sou[00:00:44]
Rooi of swart liefde of smart[00:00:48]
Weet jy nie jy speel met my hart[00:00:51]
Stop die wiel breek die reel[00:00:55]
Weet jy nie jy speel roulette met my hart[00:00:59]
Oh oh oh[00:01:04]
Jy speel roulette met my[00:01:09]
Oh oh oh[00:01:11]
Jy speel roulette met my hart[00:01:16]
Jou soene kan'n man se hart verlei[00:01:19]
Waarom speel jy dan so rof met my[00:01:22]
Sien jy ook wat jy hier kan verloor[00:01:26]
Hier die kans doen hom nog eenkeer voor[00:01:30]
Moet ek my kanse waag[00:01:33]
Om verder jou na te jaag[00:01:35]
Hoe meer op die spel is[00:01:37]
Hoe meer kan ek verloor[00:01:39]
Sit ek my geld op jou[00:01:41]
Vat ek die kans vir nou[00:01:42]
Speel ek die kleur wat jy sou[00:01:44]
Rooi of swart liefde of smart[00:01:48]
Weet jy nie jy speel met my hart[00:01:52]
Stop die wiel breek die reel[00:01:56]
Weet jy nie jy speel roulette met my hart[00:01:59]
Oh oh oh[00:02:04]
Jy speel roulette met my[00:02:09]
Oh oh oh[00:02:12]
Jy speel roulette met my hart[00:02:16]
12 11 10 ek wil jou weer sien[00:02:18]
9 8 as ek mag[00:02:22]
7 6 5 gaan ek of jy skuif[00:02:26]
4 3 2 ek week ek's jou een[00:02:30]
Rooi of swart liefde of smart[00:02:38]
Weet jy nie jy speel roulette met my hart[00:02:41]
Stop die wiel breek die reel[00:02:45]
Weet jy nie jy speel roulette met my hart[00:02:49]
Oh oh oh[00:02:53]
Jy speel roulette met my hart[00:02:58]
Oh oh oh[00:03:01]
Jy speel roulette met[00:03:06]
Jy speel roulette met[00:03:08]
Jy speel roulette met my hart[00:03:09]
Jy speel roulette met my hart[00:03:17]
Jy speel roulette met my hart[00:03:25]