• 转发
  • 反馈

《Onvoorwaardelik》歌词


歌曲: Onvoorwaardelik

所属专辑:Roulette

歌手: NRG

时长: 03:53

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Onvoorwaardelik

voel jy alleen op hierdie koue groot planeet[00:00:11]

en die reen om jou wil nie stop nie[00:00:16]

jy sluit die deure van jou hart[00:00:21]

en sluit die wereld af[00:00:26]

jy kan my nie meer hoor nie[00:00:28]

waar dit swaar is gee vir my[00:00:33]

voor jy val sal ek jou kry[00:00:35]

want ek weet ek kan jou laat glo[00:00:38]

oh[00:00:43]

daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel[00:00:44]

ek is hier, ek is hier, net hier langs jou[00:00:49]

waar jy vandaan kom maak nie saak nie[00:00:55]

ons vind saam n nuwe pad want ek glo[00:00:58]

ja, ek glo in jou hart[00:01:02]

ek het jou onvoorwaardelik lief[00:01:06]

ek het jou onvoorwaardelik lief[00:01:12]

jy draai jouself toe in n warm wol kombers[00:01:18]

maar die koudkry wil jou nie los nie[00:01:23]

verlang na iemand wat sal vashou en nie los[00:01:29]

want jy weet saam is ons sterker[00:01:35]

ek sal al jou trane vang as dit afrol teen jou wang[00:01:40]

tot jy weer kan asemhaal[00:01:46]

daar is niks wat jy kan doen wat sal vernader hoe ek voel[00:01:51]

ek is hier, ek is hier, net hier langs jou[00:01:57]

waar jy vandaan kom maak nie saak nie[00:02:03]

ons vind saam n nuwe pad want ek glo[00:02:06]

ja, ek glo in jou hart[00:02:10]

ek het jou onvoorwaardelik lief[00:02:15]

ek het jou onvoorwaardelik lief[00:02:21]

laat dit alles uit[00:02:27]

huil jou hart uit[00:02:30]

al die pyn is jou nie meer werd nie[00:02:32]

jy is beter[00:02:38]

jy is sterker[00:02:41]

ek is altyd hier vir jou[00:02:44]

en ek het jou onvoorwaardelik lief[00:02:47]

onvoorwaardelik lief[00:02:54]

(oh)[00:03:00]

daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel[00:03:01]

ek is hier, ek is hier, net hier langs jou[00:03:06]

waar jy vandaan kom maak nie saak nie[00:03:12]

ons vind saam n nuwe pad want ek glo[00:03:15]

ja, ek glo in jou hart[00:03:19]

ek het jou onvoorwaardelik lief[00:03:23]

ek het jou onvoorwaardelik lief[00:03:29]

oh[00:03:35]

onvoorwaardelik[00:03:41]

mm...[00:03:43]