• 转发
  • 反馈

《Bly By My》歌词


歌曲: Bly By My

所属专辑:50 Goue Sokkie Treffers Vol.3

歌手: Nicholis Louw

时长: 04:25

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Bly By My

Bly By My - Nicholis Louw[00:00:00]

Written by:Nicholis Louw/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:00]

Ons is hier voor jou huisie die straatlig brand[00:00:20]

Jy's so mooi my gedagtes verdwaal[00:00:25]

Ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra[00:00:30]

Kan ek vra kom bly by my[00:00:35]

Jy lê vorentoe ek dog jy wil my soen[00:00:40]

Maar jou asem streel sag teen my oor[00:00:45]

En ek voel hoe ek koud word my bloed wat stol[00:00:50]

Toe jy vra kom bly by my[00:00:55]

Dis in jou oë dis my gedagtes[00:01:01]

Kom bly by my[00:01:06]

Dis in jou drome dis in my woorde[00:01:11]

Kom bly by my[00:01:16]

Dink wat ek en jy saam kan doen[00:01:21]

Bly by my[00:01:25]

In die donker was jou oë die lig vir my[00:01:31]

Jy't 'n straal by die sonlig gesteel[00:01:36]

Ek wil nooit weer 'n dag sonder jou begin[00:01:41]

Sal ek vra kom bly by my[00:01:46]

Ek lê vorentoe jy dog ek wil jou soen[00:01:51]

Maar my asem streel sag oor jou oor[00:01:56]

En ek fluister my liefling gee my jou hand[00:02:01]

En ek sê kom bly by my[00:02:06]

Dis in jou oë dis my gedagtes[00:02:11]

Kom bly by my[00:02:16]

Dis in jou drome dis in my woorde[00:02:21]

Kom bly by my[00:02:26]

Dink wat ek en jy saam kan doen[00:02:32]

Bly by my[00:02:36]

Ek weet presies waarheen ons twee gaan[00:02:42]

Ek voel so sterk as jy langs my staan[00:02:44]

Dis reg[00:02:47]

En ek voel die wê reld om ons draai[00:02:52]

Klaar gewonder klaar geraai[00:02:54]

Kom bly by my[00:02:57]

Dis in jou oë dis my gedagtes[00:03:02]

Kom bly by my[00:03:07]

Dis in jou drome dis in my woorde[00:03:12]

Kom bly by my[00:03:17]

Ooh kom bly by my[00:03:19]

Dis in jou oë dis my gedagtes[00:03:22]

Kom bly by my[00:03:27]

Dis in jou drome dis in my woorde[00:03:32]

Kom bly by my[00:03:37]

Dink wat ek en jy saam kan doen[00:03:43]

Dis in jou oë dis my gedagtes[00:03:47]

Kom bly by my[00:03:52]

Dis in jou drome dis in my woorde[00:03:58]

Kom bly by my[00:04:02]

Dink wat ek en jy saam kan doen[00:04:08]

Bly by my[00:04:12]