• 转发
  • 反馈

《Liefling》歌词


歌曲: Liefling

所属专辑:Liefling

歌手: Ge Korsten

时长: 03:08

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Liefling

Liefling - Ge Korsten[00:00:00]

Written by:Toerien[00:00:01]

Jy weet[00:00:14]

Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie[00:00:17]

Jy weet[00:00:23]

Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie[00:00:26]

Dit weet jy goed[00:00:32]

Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe[00:00:35]

Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe[00:00:44]

Dit weet jy goed[00:00:53]

Jy weet[00:00:57]

Dat ou herinnerings nooit vergaan nie[00:01:00]

Jy weet[00:01:06]

Dat niemand ooit in jou plek kan staan[00:01:09]

Nie[00:01:13]

Dit weet jy goed[00:01:14]

Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe[00:01:18]

Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe[00:01:27]

Dit weet jy goed[00:01:35]

Nou is die tyd moenie wag[00:01:39]

Want ek verlang elke dag[00:01:45]

Hier is my hart neem dit nou[00:01:51]

Hier is my hart net vir jou[00:01:57]

Jy weet[00:02:18]

Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie[00:02:21]

Jy weet[00:02:27]

Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie[00:02:30]

Dit weet jy goed[00:02:35]

Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe[00:02:39]

Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe[00:02:48]

Liefling jy weet[00:02:56]