所属专辑:Icon
歌手: Ge Korsten
时长: 03:25
1000 Soene - Ge Korsten[00:00:00]
Written by:G Korsten[00:00:02]
Dit was geen toeval meer[00:00:16]
Toe ek jou sien die keer[00:00:18]
Die dag daar by die straatkafee[00:00:20]
Jy kyk my laggend aan[00:00:24]
Toe ek jou daar sien staan[00:00:26]
Ek nooi jou vir 'n koppie tee[00:00:28]
Toe ek in jou oë kyk[00:00:32]
Raak ek skoon van stryk[00:00:35]
My kop raak sommer deurmekaar[00:00:37]
Dit was my mooiste dag[00:00:41]
Toe jy vir my glimlag[00:00:43]
Van toe af bymekaar[00:00:44]
Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene[00:00:50]
Jou glimlag gee meer warmte as die son[00:00:59]
Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe[00:01:08]
Die jare deur is jy my lewensbron[00:01:16]
Geen dag meer sonder jou[00:01:24]
Dit is wat ek graag wou[00:01:25]
In liefde wat nog altyd groei[00:01:28]
Dit is wat jy my gee[00:01:31]
En diep hier in my leef[00:01:34]
Dit is soos 'n roos wat altyd bloei[00:01:36]
Jy is so mooi vir my[00:01:40]
En maak my hart so bly[00:01:42]
In liefde altyd eg en waar[00:01:44]
Dit was my mooiste dag[00:01:49]
Toe jy vir my glimlag[00:01:51]
Van toe af bymekaar[00:01:53]
Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene[00:01:58]
Jou glimlag gee meer warmte as die son[00:02:06]
Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe[00:02:15]
Die jare deur is jy my lewensbron[00:02:23]
Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene[00:02:32]
Jou glimlag gee meer warmte as die son[00:02:40]
Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe[00:02:48]
Die jare deur is jy my lewensbron[00:02:57]
Die jare deur is jy my lewensbron[00:03:05]