• 转发
  • 反馈

《Een Miljoen Woorde》歌词


歌曲: Een Miljoen Woorde

所属专辑:Gemaak In SA

歌手: Jakkie Louw

时长: 04:17

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Een Miljoen Woorde

Een Miljoen Woorde - Jakkie Louw[00:00:00]

Lyricist:Jakkie Louw[00:00:06]

Composer:Jakkie Louw[00:00:13]

Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom[00:00:20]

As sy droom[00:00:26]

Sy sê daar is bitter baie dinge[00:00:30]

Wat sy nog wou doen[00:00:37]

Sy vra is jy wakker hy sê ja[00:00:58]

En sy vra[00:01:04]

Sê my wat sou jy doen met n miljoen[00:01:09]

Een miljoen woorde[00:01:16]

Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf[00:01:26]

Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap[00:01:30]

Vanaand soen ek jou[00:01:35]

In n nuwe taal vir ons gebore oooo[00:01:38]

Een miljoen woorde[00:01:44]

Ek skryf jou naam op die stam van n boom[00:02:06]

Waar jy nou woon[00:02:11]

En ek wens ek kan jou nog een keer vra[00:02:15]

Hey wat doen ons vandag[00:02:19]

Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf[00:02:26]

Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap[00:02:30]

Vanaand soen ek jou[00:02:36]

In n nuwe taal vir ons gebore ooooo[00:02:38]

But een miljoen woorde[00:02:44]

Een miljoen woorde[00:02:54]

Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf[00:03:04]

Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap[00:03:09]

Vanaand soen ek jou[00:03:14]

In n nuwe taal vir ons gebore ooooo[00:03:16]

Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf[00:03:23]

Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap[00:03:28]

Vanaand soen ek jou[00:03:33]

In n nuwe taal vir ons gebore ooooo[00:03:36]

Een miljoen woorde[00:03:42]

Een miljoen woorde[00:03:52]

Hy sê hy sukkel om te slaap as sy droom[00:04:03]

As sy droom[00:04:09]

Droom van haar[00:04:11]