所属专辑:Vergeet en Vergewe
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:56
Vergeet en Vergewe - Nicholis Louw[00:00:00]
Weggestoot verneuk verniel[00:00:48]
Duisend trane verloor nog 'n siel[00:00:52]
In die donker agter die deur[00:00:57]
Hoekom maak ons mekaar so seer[00:01:01]
Goddeloos hoogmoed en moord[00:01:06]
Jaloesie vertroue oorboord[00:01:10]
Die kinders huil sal ons eendag leer[00:01:14]
Hoekom maak ons mekaar so seer[00:01:19]
Vergeet en vergewe[00:01:24]
Vergewe my sonde weer[00:01:28]
Staan by die wete[00:01:33]
Dis wat die liefde leer[00:01:38]
Vergeet en vergewe[00:01:42]
Vergewe die laaste keer[00:01:46]
Begin by die einde[00:01:51]
Tussen die lyne[00:01:53]
Vergewe al maak dit seer[00:01:55]
Mishandel vervloek en verward[00:02:11]
Nog 'n leuen die tong is 'n swaard[00:02:15]
Vat die woord kom ons probeer[00:02:20]
Waarvoor maak ons mekaar so seer[00:02:24]
Vergeet en vergewe[00:02:31]
Vergewe my sonde weer[00:02:36]
Staan by die wete[00:02:40]
Dis wat die liefde leer[00:02:45]
Vergeet en vergewe[00:02:49]
Vergewe die laaste keer[00:02:54]
Begin by die einde[00:02:58]
Tussen die lyne[00:03:01]
Vergewe al maak dit seer[00:03:02]
Vergeet en vergewe[00:03:07]
Vergeet en vergewe[00:03:16]
Vergeet en vergewe[00:03:27]