所属专辑:Hier naby Jou
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:46
Sal Jy - Nicholis Louw[00:00:00]
Written by:Nicholis Louw[00:00:01]
Jy laat 'n druppel val[00:00:31]
Jy maak 'n man mal[00:00:33]
Weet jy[00:00:34]
Jy laat die son opkom[00:00:38]
Jy maak my andersom[00:00:40]
Weet jy[00:00:42]
Want jy het net 'n manier[00:00:44]
Om die wêreld te versier om jou[00:00:47]
En dis so 'n plesier[00:00:52]
Om die wêreld te verduur[00:00:54]
As jy lag vir my[00:00:55]
Sê my sal jy vir my sing[00:00:58]
As ek belowe jy's in my drome[00:01:02]
Kan ek my hart na jou toe bring[00:01:06]
Word die winter dan 'n somer[00:01:10]
Ek hoor my klokkie lui[00:01:32]
En dan sê jy vir my soen my[00:01:34]
Jy sit my ligte af[00:01:39]
En al my honde blaf soen my[00:01:41]
Want jy het net 'n manier[00:01:45]
Om die wêreld te versier om jou[00:01:47]
En dis so 'n plesier[00:01:53]
Om die wêreld te verduur[00:01:54]
As jy lag vir my[00:01:56]
Sê my sal jy vir my sing[00:01:59]
As ek belowe jy's in my drome[00:02:03]
Kan ek my hart na jou toe bring[00:02:06]
Word die winter dan 'n somer[00:02:10]
Sê my sal jy vir my sing[00:02:14]
As ek belowe jy's in my drome[00:02:17]
Kan ek my hart na jou toe bring[00:02:21]
Word die winter dan 'n somer[00:02:25]
Sing vir my[00:02:29]
Sing vir my[00:02:31]
Sing vir my[00:02:32]
Sing vir my[00:02:36]
Sing vir my[00:02:38]
Sing vir my[00:02:40]
Sê my sal jy vir my sing[00:02:59]
As ek belowe jy's in my drome[00:03:03]
Kan ek my hart na jou toe bring[00:03:06]
Word die winter dan 'n somer[00:03:10]
Sê my sal jy vir my sing[00:03:14]
As ek belowe jy's in my drome[00:03:17]
Kan ek my hart na jou toe bring[00:03:21]
Word die winter dan 'n somer[00:03:25]