• 转发
  • 反馈

《Ek’s Nog Hier》歌词


歌曲: Ek’s Nog Hier

所属专辑:Grootste Treffers So Ver

歌手: Nicholis Louw

时长: 04:02

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek’s Nog Hier

Ek's Nog Hier - Nicholis Louw[00:00:00]

Waar ek is kry ons nie koud nie al is dit winter hier by jou[00:00:15]

En dinge wat op aarde vergaan het is dinge wat vir altyd hou[00:00:23]

Hoe dit gebeur het maak nie saak nie dis verby en als is reg[00:00:31]

En tussen ons is als vergewe want die sondaar is nou weg[00:00:37]

En my hart behoort vir altyd nou aan jou[00:00:49]

Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik[00:00:55]

Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was[00:01:02]

Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat[00:01:08]

Babe jy huil want jy verstaan nie jy dink alles is verby[00:01:25]

Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie[00:01:33]

En liewe jesus sorg vir my[00:01:36]

Hoe dit gebeur het maak nie saak nie ek's[00:01:41]

Jou engel ek kyk na jou[00:01:44]

Hier waar ek is is geen trane nie net die[00:01:47]

Trane wat ek huil oor jou[00:01:51]

Sien my hart behoort nog altyd net aan jou[00:01:59]

Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik[00:02:05]

Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was[00:02:11]

Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat[00:02:18]

Jy verstaan nie hoe dit voel nie[00:02:24]

Om hier voor jou te kan staan[00:02:28]

Maar ek mag nie met jou praat nie[00:02:31]

Want ek praat nou 'n ander taal probeer verstaan[00:02:34]

Want my hart behoort nog altyd net aan jou[00:02:44]

Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik[00:02:50]

Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was[00:02:57]

Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat[00:03:03]

Sien my hart behoort nog altyd net aan jou[00:03:10]

Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik[00:03:16]

Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was[00:03:23]

Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat[00:03:29]

Kon wegvat kon wegvat[00:03:36]