• 转发
  • 反馈

《Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie》歌词


歌曲: Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Pieter Koen

时长: 03:16

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie

Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie - Pieter Koen[00:00:00]

Written by:Uwe Haselsteiner/Francesco Bruletti/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:08]

Kom lê net hier langs my[00:00:17]

Sit jou arms om my[00:00:19]

Vertel my kan jy nog onthou[00:00:21]

Laataand se somer[00:00:25]

Jou oë het my gou verlei[00:00:27]

Ja jy was die eerste[00:00:33]

My grootste begeerte[00:00:35]

Was om jou my liefde te wys[00:00:37]

Ek lewe om jou my liefde te wys[00:00:41]

Ek sal daai aand mos nooit[00:00:49]

Nooit kan vergeet nie[00:00:52]

Dit was so koud maar vure brand in my[00:00:57]

Ek sal daai aand mos nooit[00:01:05]

Nooit kan vergeet nie[00:01:08]

En ek sien nog steeds[00:01:12]

Jou arms hier om my[00:01:16]

Jy's vandag nog my mooiste[00:01:21]

Nog altyd die eerste[00:01:23]

Die rede wat ek asem haal[00:01:25]

Ek lewe om jou my liefde te wys[00:01:29]

Ek sal daai aand mos nooit[00:01:37]

Nooit kan vergeet nie[00:01:40]

Dit was so koud maar vure brand in my[00:01:45]

Ek sal daai aand mos nooit[00:01:53]

Nooit kan vergeet nie[00:01:56]

En ek sien nog steeds[00:02:00]

Jou arms hier om my[00:02:04]

Dis net so koud soos daardie nag[00:02:08]

Ek voel jou vuur nog in my brand[00:02:12]

Lê hier langs my[00:02:17]

Jou oë kan my verlei[00:02:19]

Ek sal daai aand mos nooit[00:02:25]

Nooit kan vergeet nie[00:02:28]

Dit was so koud maar vure brand in my[00:02:33]

Ek sal daai aand mos nooit[00:02:41]

Nooit kan vergeet nie[00:02:44]

En ek sien nog steeds[00:02:48]

Jou arms hier om my[00:02:52]