• 转发
  • 反馈

《Ek’s Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe)》歌词


歌曲: Ek’s Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe)

所属专辑:20 Goue Treffers

歌手: Pieter Koen

时长: 03:11

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek’s Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe)

Ek's Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe) - Pieter Koen[00:00:00]

Written by:Pieter Koen/Don Kelly/Marc Brendon/Johan Oberholzer[00:00:08]

Twee weke laas van jou gehoor[00:00:17]

Het jy my nommer dalk verloor[00:00:20]

Ek het gisteraand vir jou gewag[00:00:24]

En jy't alweer nie opgedaag[00:00:27]

Die briefie teen jou woonsteldeur[00:00:31]

Het ek versigtig oopgeskeur[00:00:34]

Toe val die trein pas uit[00:00:38]

Vir gister 10 voor 2[00:00:40]

Ek's op jou spoor en ek's oppad na jou toe[00:00:44]

Soos die bloutrein reguit na jou hart toe[00:00:51]

En niks gaan my ontspoor[00:00:58]

Ek wil jou nie verloor[00:01:02]

Ek's op jou spoor oppad na jou toe[00:01:06]

Uit die oog en uit die hart[00:01:13]

Ek stem nie saam met dit nie want teen 'n 100 myl per uur[00:01:16]

Gee ek nie om nie ek speel met vuur[00:01:24]

So by de aar se stasie draai ek om[00:01:27]

Lokomotief wat nader kom[00:01:31]

Vandag stop ek 'n trein want jy is binne hom[00:01:34]

Ek's op jou spoor en ek's oppad na jou toe[00:01:40]

Ek's oppad na jou toe[00:01:45]

Soos die bloutrein reguit na jou hart toe[00:01:47]

Reguit na jou hart toe[00:01:53]

En niks gaan my ontspoor[00:01:55]

Ek wil jou nie verloor[00:01:58]

Ek's op jou spoor oppad na jou toe[00:02:02]

Ek sal nie skuif nie dis man of muis die[00:02:06]

Vandag stop hierdie trein voor my[00:02:10]

Ek sien net vonke rook en donker[00:02:13]

Toe raak alles stil en jy is op my spoor[00:02:17]

En jy hardloop na my toe[00:02:22]

Soos die bloutrein reguit na my hart toe[00:02:28]

Ek's op jou spoor en ek's oppad na jou toe[00:02:35]

Ek's oppad na jou toe[00:02:40]

Soos die bloutrein reguit na jou hart toe[00:02:42]

Reguit na jou hart toe[00:02:47]

En niks gaan my ontspoor[00:02:49]

Ek wil jou nie verloor[00:02:53]

Ek's op jou spoor oppad na jou toe[00:02:57]

Ek's op jou spoor oppad na jou toe[00:03:04]