• 转发
  • 反馈

《Ren》歌词


歌曲: Ren

所属专辑:Want Jy is Boer

歌手: Adam Tas

时长: 02:34

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ren

Reën - Adam Tas[00:00:00]

Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhoud[00:00:01]

Versteek die drome van jou hart[00:00:09]

In die skadus van'n kremetart[00:00:11]

En'n hopie soet sag wolke teen die blou[00:00:14]

En ek stuur vir jou die donderweer[00:00:18]

Op'n visarend se rug meneer[00:00:21]

En ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou[00:00:23]

En ek leen vir jou'n sondaars gebede[00:00:28]

Van soggens vir hoop en saans vir vrede[00:00:32]

En ek worstel met die engel[00:00:37]

In die nag se swartste uur[00:00:39]

Vra jesus vir genade[00:00:43]

En dat hy vir jou die reen stuur[00:00:46]

Mag die saad wat jy met jou mond plant[00:00:57]

Tot by god se ore rank[00:01:00]

Weergalm tot die hemel se plafon[00:01:02]

Laat die vonkel in jou o jou lei[00:01:07]

Na'n karnival waar liggies skyn[00:01:09]

En al die hapiness jou daar verstom[00:01:11]

Laat jou dagbreek sonder kommer kom[00:01:16]

Geel soos god se sonneblom[00:01:18]

En die sonlig sagkens op jou skouers rus[00:01:21]

Miskien is ek die laaste een[00:01:25]

Watgod sal vra om jou te se n[00:01:27]

Maar die woorde is'n bloedsbelydenis[00:01:30]

En ek leen vir jou'n sondaars gebede[00:01:35]

Met soggens vir hoop en saans vir vrede[00:01:39]

En ek worstel met die engel[00:01:44]

In die nag se swartste uur[00:01:46]

En vra jesus vir genade[00:01:49]

En dat hy vir jou die reen stuur[00:01:53]

En ek leen vir jou'n sondaars gebede[00:01:57]

Met soggens vir hoop en saans vir vrede[00:02:02]

En ek worstel met die engel[00:02:07]

In die nag se swartste uur[00:02:09]

En vra jesus vir genade[00:02:13]

En dat hy vir jou die reen stuur[00:02:16]